Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

The Decks 1206

Selfsorg
Spesiale Aanbod 40% af

Kry 40% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Des 2024 tot 31 Des 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 67, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 513 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Decks 1206 is 'n lieflike woonstel op die twaalfde verdieping in die hartjie van Kaapstad se sakekern en bied uitsigte oor die stad en op Tafelberg en Leeukop. Dit is ideaal vir sake- en ontspanningsreisigers en bied maklike toegang tot die dinamiese stadslewe, lekker eetplekke en kulturele besienswaardighede.

Dié woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en spog met asemrowende uitsigte oor die stad en op die berge. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die gedeelde badkamer het beide 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, koffiemasjien, broodrooster, eetgerei, breekware, 'n yskas-vrieskas en 'n wasmasjien toegerus is. Die sit- en eetarea bied gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n privaat balkon met sitplek. Gaste kan via 'n hysbak toegang tot die woonstel kry. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

FZP/CTHA Geverifieer

Eiendomme 76

Resensies 255

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Langstraat 67, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 513
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 513
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 67, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86607c23703c1fbc518a3b1161d1083bfacefaad0640175f4489a2651e5fb8dffe0723e4552710086195a7df03057552701b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 513 per nag (plek vir 4) 67 Long Street Cape Town 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.921825584244 18.420128538735

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345