Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Decks on Long

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 0 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 67, The Decks, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Tydelik onbeskikbaar

Beskrywing

The Decks on Long bied selfsorgverblyf en is in 'n veilige gebou in Kaapstad se middestad geleë. Die gebou is ideaal geleë naby 'n verskeidenheid ontspannings- en ander sakegeriewe in die middestad.

Verblyf bestaan uit 2 eenhede wat die 1 Bed Dekke - Mario en 2 Bed Dekke insluit. 1 Bed Decks - Mario beskik oor 1 slaapkamer wat gemeubileer is met 'n koningingrootte-bed en ingeboude kaste, en 1 badkamer met 'n bad en stort. 2 Bed Decks beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n ingeboude kas met 'n elektroniese kluis. Die tweede slaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed en die gedeelde badkamer beskik oor 'n aparte stort en bad, wasbak en toilet.

Albei eenhede beskik oor 'n aangrensende sitkamer wat 'n LED-TV met 'n DVD-speler en DStv Compact het. Skuifdeure maak uit die sitkamer oop na 'n balkon met 'n 2-sitplektafel. Die gebou beskik ook oor 24-7-sekuriteit, 'n ontvangstoonbank en toegewese parkeerplekke met afstandbeheertoegang.

Boonop is die gebou ideaal geleë naby naglewe, restaurante, museums, 'n MyCiTi-bushalte; die CTICC, Kunstekaap-teater, en 'n entjie se ry vanaf Kaapstad-stadion in Groenpunt, en die V&A Waterfront.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir The Decks on Long
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Thato Geverifieer

Eiendomme 27

Resensies 32

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Langstraat 67, The Decks, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Decks on Long het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 0 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 67, The Decks, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADIqgu5UKHa0KMvWZhKIDmjz7s2wei5GRCsMEV8DQBJQExwGa3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
2 5 1 5 67 Long Street The Decks 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.921996989601 18.420498687172

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang