Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Dell

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 207 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Brian M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Good to do it again. We had a pleasant, restful and social weekend. My one recommendation is that the stove in the old farmhouse was a bit of a challenge to cater for eight people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Rus vir die siel. Dit is regtig 'n baie rustige plekkie om net bietjie weg te breek. Baie netjies. Sal dit aanbeveel. Mense is baie bedagsaam en hulpsaam, veral Johan was heeltyd reg om te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Most enjoyable. Would like to stay longer to explore the surrounds. Although the gravel road to get there is quite bumpy, the location on the Vaal is beautiful. We stayed in the thatched bungalow - Klipspringer - which was lovely and had everything we needed for self-catering. The personnel are very helpful and friendly. It was a freezing cold evening, but there is a cosy fireplace and electric blankets.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie aangenaam. Baie aangenaam. Mense baie vriendelik en loop ekstra myl.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarika S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Puik. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachel K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Marvelous. Welcoming, friendly hosts. Beautiful location right by the Vaal River. Absolutely loved it. Hosts would go the extra mile to make your stay special. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marian H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Awesome plek. Wat 'n pragtige plek, die personeel was vriendelik en behulpsaam, sal definitief weer daarheen gaan, die chalets is skoon en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annetjie V
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Dit was weereens, soos altyd, heerlik gewees. Baie lekker gebly, julle gee om vir julle gaste se gemak en veiligheid en al die personeel is vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janes S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rus vir die siel. Alles baie lekker gewees. Alles wat ons nodig gehad het was daar. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lekker uitgerus in mooi natuurskoon. Mooi uitsig, goeie geriewe, plattelandse gasvryheid en skoon omgewing, volpunte aan die bestuur en staf, dankie vir 'n lekker naweek teen die Vaalrivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

vicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 207

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 45 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaal Eden, The Dell, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8bfbfa19c442a58eae799df872165acdcddc9d67d8d7f75892252c1c2e1969f51c2b5cf30677546a8402c9af206cfbec4a27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 207 5 1 5 Vaal Eden The Dell 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.839451 27.513681

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang