Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Dell

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 239 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Daleen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Pragtig. Ons het vreeslik lekker gebly. Die swartwildebees luukse tent was goed toegerus en het 'n pragtige uitsig. Die Rooi Granaat wat op die perseel is, het baie lekker ete bedien. Baie moeite is gedoen om ons welkom te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriette L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Awesome plekkie! Hoog aanbeveel. Dit was 'n heerlike tyd! Awesome klein plekkie by die water! Sal vir seker weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederik D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Rustige en gerieflike wegbreek. Laat ek met die negatiewe deel begin. Die grondpad was bietjie rof, maar nie te erg nie. 'n Mens moet verkieslik met 'n bakkie gaan, maar 'n kar sal ook doen. Die positiewe, wel, waar begin 'n mens. Die ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam. Die oord is amazing. Dit is doodstil en 'n awesome wegbreek van die stad se lawaai, ens. Al wat 'n mens hoor is die diere (voëls, bokkies, skapies en die rivierwater). Ons was in die Klipspringer chalet en dit was amazing. Ons het ons eie plonspoel gehad waarin ons lekker kon afkoel na 'n lang, warm dag in die dorp (al die antique shops deurgeloop). Die chalet was ook baie gerieflik ingerig met alles wat 'n mens nodig het vir jou verblyf. Die oord is baie skoon en word baie mooi instand gehou. Dit is goed geleë. 10 min se ry vanaf Parys en reg langs die Vaalrivier (op die oewer). My kar het onder 'n afdak gestaan, so dit was beskerm teen reën, son en hael. Die diere loop sommer so tussen die chalets rond: bokkies, skapies en 2 volstruise. Die hele plek was net idillies. Ons het nou wel nie enige van die beskikbare aktiwiteite gedoen nie (fietsry, game drive, ens.), maar ons kuiertjie was ongelooflik lekker. Ons sal dit vir enigeen aanbeveel wat 'n rustige tydjie weg van die stad wil hê. Baie dankie aan Vicky en al die personeel wat ons kuier so aangenaam gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2025

Ons was 4 vriende wat lekker vis gevang en gekuier het. Op die oewer van die rivier en baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Liana S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Rustige omgewing in natuur. Vir die wat hou van visvang of net lekker ontspan in die natuur, 'n ideale wegbreek vir 'n nawerk.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Lekker wegbreek plekkie weg van die besige stad af. Baie netjiese plekkie met alles wat jy nodig het. Vriendelike en behulpsame staf. Dorpie is baie naby indien jy enigiets benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthys E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Pragtige en rustige verblyf reg langs die Vaalrivier. Vir seker die moeite werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

vicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 239

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 45 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaal Eden, The Dell, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8bfbfa19c442a58eae799df872165acdcddc9d67d8d7f75892252c1c2e1969f51c2b5cf30677546a8402c9af206cfbec4a27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 239 5 1 5 Vaal Eden The Dell 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.839451 27.513681

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang