Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Dell

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 225 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Matthys E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Pragtige en rustige verblyf reg langs die Vaalrivier. Vir seker die moeite werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Rustig vol pret. Dit was 'n heerlike kort wegbreek, ons sal graag weer vir langer wil gaan bly op The Dell.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Stil, rustig, natuur, water, kogemanders, vriendelikheid, natuurrit. Alles perfek. Dit was absoluut wonderlike ontspanning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandi V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ek sal weer daar boek. Ons het in Piet my Vrou gebly en dit was regtig mooier as wat die foto's gewys het, so lekker rustig en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachel K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Good resting place with a lot of very friendly animals. Lovely place, beautifully peaceful. The perfect place to unwind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl Z
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

A peaceful, restful break away. Beautiful, peaceful and well managed. We'll be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edward V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Great! We were upgraded - the view was spectacular and it was just great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Vinnige draai in Parys. Ons het die kaggel baie waardeer met die ysige nat weer. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Good to do it again. We had a pleasant, restful and social weekend. My one recommendation is that the stove in the old farmhouse was a bit of a challenge to cater for eight people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Rus vir die siel. Dit is regtig 'n baie rustige plekkie om net bietjie weg te breek. Baie netjies. Sal dit aanbeveel. Mense is baie bedagsaam en hulpsaam, veral Johan was heeltyd reg om te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

vicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 225

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 45 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaal Eden, The Dell, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8bfbfa19c442a58eae799df872165acdcddc9d67d8d7f75892252c1c2e1969f51c2b5cf30677546a8402c9af206cfbec4a27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 225 5 1 5 Vaal Eden The Dell 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.839451 27.513681

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang