Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Dell

  • Kapasiteit: 45 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaal Eden, The Dell, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Dell is die ideale wegbreekplek langs die Vaalrivier 8 km buite Parys. Die oord vorm deel van die Dome Wêreld-erfenisgebied.

Daar is verblyf in verskeie selfsorg-chalets en kampeerplekke. Die instansie maak ook voorsiening vir konferensies, klein troues, verjaarsdae, en ander funksies.

Daar is 'n groot verskeidenheid aktiwiteite op die perseel, insluitend natuurritte, ritte na die uitkykpunt, ritte vir paartjies en kajakke. Daar is ook voetslaan- en bergfietsroetes.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 204 resensies vir The Dell
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

vicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 204

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Vaal Eden, The Dell, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink The Dell het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 45 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaal Eden, The Dell, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8bfbfa19c442a58eae799df872165acdcddc9d67d8d7f75892252c1c2e1969f51c2b5cf30677546a8402c9af206cfbec4a27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 204 5 1 5 Vaal Eden The Dell 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.839451 27.513681

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang