Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Den on Plover

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plover-straat 10, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Den on Plover is 'n knus selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in die hartjie van Velddrif. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n paartjie se wegbreek, aangesien hierdie kothuis 'n moderne en minimalistiese estetika het.

Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n uittrekbare dubbelbed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet in. Die eenheid is ook ingerig met 'n slaapbank. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Hierdie eenheid het ook 'n kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n koffiemasjien met komplimentêre peule. Hierdie spasie het ook 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n muurgemonteerde TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is 'n houtdek wat lei na 'n ontspanningsruimte op die dak met 'n piekniektafel en sonstoele. Gaste kan saans met 'n skemerkelkie ontspan terwyl die vuur brand. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir The Den on Plover
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Deon Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Plover-straat 10, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Den on Plover het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Velddrif Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plover-straat 10, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d551637b51691810a65e54e7a3d67198a891f6290dbe2d2a3220f425fca57b43aa3e46c6bbec0afc1414dd6d0a65d746c72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 10 Plover Street Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.788250007048 18.196614927578

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang