Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Den on Plover

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plover-straat 10, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Den on Plover is 'n knus selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Velddrif. Dit is ideaal vir 'n paartjie aangesien hierdie kothuis met 'n moderne en minimalistiese estetika spog.

Dié kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg. Daar is 'n uittrek-dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n slaapbank. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Dié kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien met gratis peule toegerus. Daar is ook 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV teen die muur. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is 'n houtdek wat na 'n dak met 'n piekniektafel en sonstoele lei.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir The Den on Plover
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Deon Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Plover-straat 10, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Den on Plover het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Velddrif Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plover-straat 10, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d551637b51691810a65e54e7a3d67198a891f6290dbe2d2a3220f425fca57b43aa3e46c6bbec0afc1414dd6d0a65d746c72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 10 Plover Street Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.788250007048 18.196614927578

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang