The Desert Grace
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 56 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die C19, The Desert Grace, 46 km suid van Solitaire, 0000, Hardap
- Vanaf R9 802 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Desert Grace is 'n moderne lodge met die elegansie van die verlede, geesdriftige karakter en 'n stylvolle interieur, waar 'n mens aan 'n pienk jenewer kan teug terwyl jy die uitgestrekte woestynlandskap waardeer. The Desert Grace is in die Namibwoestyn tussen Solitaire en Sesriem geleë.
Verblyf is beskikbaar in 24 bungalows elk met 'n stoep en plonspoel. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe en lugversorging. Geniet die uitgestrekte uitsigte van die Namibwoestyn vanuit die gemak van jou eie bungalow.
Die lodge het 'n restaurant en kroeg op die perseel en WiFi en veilige parkeerplek word voorsien. Verskeie aktiwiteite kan bespreek word teen ekstra koste insluitend duinritte, staproetes, begeleide motorfiets-toere en 'n uitstappie na Sossusvlei.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Stephanie Geverifieer
Eiendomme 42
Resensies 104
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Langs die C19, The Desert Grace, 46 km suid van Solitaire, 0000, Hardap
- Gaste dink The Desert Grace het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 56 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die C19, The Desert Grace, 46 km suid van Solitaire, 0000, Hardap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang