Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Dock

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Sussa P
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Lekker, rustig en baie mooi. Heerlik ontspan. Verskriklik lekker daar gebly! Daar is alles wat nodig is en nog meer. Uitsig pragtig. Baie tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Great place to just relax. Better than expected - pet friendly was a certain bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Myra T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Fantasties. Heerlik gekuier, pragtige uitsig op die berge, gerieflik na aan al die besienswaardighede en eetplekke. Ons sal enige tyd weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eileen V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

We enjoyed our stay and everything was available from bathrooms to the kitchen, pots/pans, crockery, all utensils etc. We would have liked to have had a bag of firewood on arrival, as we could only clock in at 14:00 and had to rush and search the town looking for firewood to braai. Also just to note, the website mentions king-size beds, but is in actual fact queen-size beds. Suggest website needs to be updated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marita N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2022

Heerlike verblyf. The Dock was 'n heerlike en gerieflike blyplek tydens ons vakansie. Beddens, meubels en kombuisware van hoë gehalte. Werklik troeteldiervriendelik. Goeie kommunikasie met Bianca. Ek sal graag weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 74

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naauwpoort-straat 13, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd16418018795e796383d892a0e7eef850b8ff1d05f99447f1ce05635e710a9364850ea76be2ae2d59ef2c59188b9ada420dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 13 Naauwpoort Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.502841 28.420386

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang