Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Docklands 509

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prestwich-straat 70, De Waterkant, Kaapstad, 1446, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 004 R1 403 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Docklands 509 is in De Waterkant, Kaapstad, geleë en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie of 'n sakereisiger. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en kan tot 2 gaste op 'n slag akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die sitkamer het gemaklike rusbanke asook 'n TV met sekere DStv-kanale, en gaste kan ook komplimentêre WiFi-toegang geniet.

Sekuriteit sluit 24/7 bemande toegangsbeheer en veilige, onderdakparkeerplek in. Die gebou is toegerus met kragopwekkers en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Van die dak af sal gaste onvergeetlike, 360 grade asemrowende natuurskoon hê, insluitend die kosmopolitiese atmosfeer van De Waterkant se strate en ontsagwekkende stad. Die gebou spog met pittige argitektuur, luukse interieurs, 'n swembad op die dak en onthaalarea, en 'n 24/7-portierdiens net 'n oproep ver. Geniet 'n boetiek-inkopie-ervaring by die V&A Waterfront, wat net 'n paar minute weg is. Die area bied talle maklik toeganklike aktiwiteite van fiksheid tot lekker eet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir The Docklands 509
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

FZP/CTHA Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 230

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Prestwich-straat 70, De Waterkant, Kaapstad, 1446, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Docklands 509 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 004
R2 004 R1 403
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 004
R2 004 R1 403
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prestwich-straat 70, De Waterkant, Kaapstad, 1446, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8730530d86835094a53bab2bd74cb2a9823a7a6d6ddfb153fbeb27053f89b18f6bc58c7ddd0cd13aaa19ad991be627d03183?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 004 nouVanaf R1 403 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 70 Prestwich Street De Waterkant 1446 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.9128279 18.4183584

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang