Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Docklands One Bed Executive Apartment

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prestwich-straat 70, The Docklands, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 R2 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Docklands One Bed Executive Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in die woonstelgebou, The Docklands in De Waterkant. Hierdie eenheid is 'n uitstekende keuse vir sakereisigers en vakansiegangers op soek na sentrale verblyf tydens hul besoek aan Kaapstad.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n toonbank met stoeltjies en 'n etenstafel toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. WiFi is beskikbaar.

Die gebou bied 'n dakdek met 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe, aangewese parkeerplek en 24 uur-sekuriteit. The Docklands is ongeveer 3 km vanaf die Groenpunt-stadion, die V&A Waterfront, die Silo-distrik, en net 22 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Thato Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 32

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Prestwich-straat 70, The Docklands, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
R2 500 R2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 500
R2 500 R2 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prestwich-straat 70, The Docklands, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07b61ddbd9ececd679435c16a701416499189905e06faa18afbf226937bac4bcab9659aab419accee0d5602fa901527565cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 70 Prestwich Street The Docklands 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.912889481415 18.41847526627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang