Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Docklands

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prestwich-straat 70, , 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 225 R1 103 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Docklands bied selfsorgwoonstelle in 'n veilige gebou in die Kaapse middestad. Die gebou is die ideale basis om die omliggende area en besienswaardighede te verken.

Verblyf is beskikbaar in 10 individueel versierde woonstelle. Elke woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis wat al die nodige toebehore het om maaltye voor te berei en 'n leefarea.

'n Paar van die woonstelle het vinnige, veseloptiese internet, 'n TV vir media-vermaak en 'n Juliette-balkon met 'n uitsig oor die stad. Die gebou het 'n swembad op die dakdek, aangewese parkeerplekke en 24 uur-sekuriteit.

The Docklands is 3 km van die Kaapstadstadion, die V&A Waterfront, die Silo-streek en 22 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Grant C
Saam met lewensmaat
5.0
Great stay, well located, safe parking, nice and neat place. We really enjoyed our stay at the Docklands. The room was nice, and everyt...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Ruth C
Saam met lewensmaat
5.0
A rare find, value for money, comfort and close proximity to city life and V&A. Our host met us in reception on arrival. We were given ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Moritz F
Besigheidsreis
5.0
Awesome, safe location. Aircon in bedroom was a bit weak. Roof terrace is awesome.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Shaun O
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable, secure, and relaxing. A fantastic getaway in a perfect location, would definitely book again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Michelle V
Gesin met tieners
4.8
Baie fun gehad en loopafstand van V & A Waterfront. Ons het baie van die plek gehou en het regtig dit vreeslik baie geniet, maar die storte was nie ba...
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Thato Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 32

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Prestwich-straat 70, , 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Docklands het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 225
R1 225 R1 103
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 225
R1 225 R1 103
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prestwich-straat 70, , 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA801f00f37bc9c77b4a9c7777a96de6cfb168954ee0c71621fb4f5b9902efdf01206b7ffb11f8c67994d4e3b7f3b9e81ca59f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 225 nouVanaf R1 103 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 70 Prestwich Street De Waterkant 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.913008200256 18.418415977543

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang