Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Docklands

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prestwich-straat 70, , 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 225 R1 103 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Docklands bied selfsorgwoonstelle wat in 'n veilige gebou in Kaapstad se middestad geleë is. Die gebou is die ideale basis vanwaar jy die omliggende besienswaardighede en geriewe kan verken en besoek.

Verblyf by The Docklands bestaan uit 10 individueel versierde woonstelle. Dié woonstelle bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamers, 1 badkamer, 'n goed toegeruste kombuis wat die nodige toebehore bevat om maaltye voor te berei en te kook, asook 'n leefarea.

'n Paar van die woonstelle het vesel-internet, 'n TV vir mediavermaak, en 'n Juliette-balkon met uitsigte oor die area of stad. Die gebou bied 'n dakdek en swembad, toegewese parkeerplekke en 24-uur-sekuriteit.

The Docklands is binne 3 km vanaf die Groenpunt-stadion, die V&A Waterfront, die Silo-distrik, asook binne 22 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Grant C
Saam met lewensmaat
5.0
Great stay, well located, safe parking, nice and neat place. We really enjoyed our stay at the Docklands. The room was nice, and everyt...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Ruth C
Saam met lewensmaat
5.0
A rare find, value for money, comfort and close proximity to city life and V&A. Our host met us in reception on arrival. We were given ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Moritz F
Besigheidsreis
5.0
Awesome, safe location. Aircon in bedroom was a bit weak. Roof terrace is awesome.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Shaun O
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable, secure, and relaxing. A fantastic getaway in a perfect location, would definitely book again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Michelle V
Gesin met tieners
4.8
Baie fun gehad en loopafstand van V & A Waterfront. Ons het baie van die plek gehou en het regtig dit vreeslik baie geniet, maar die storte was nie ba...
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Thato Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 32

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Prestwich-straat 70, , 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Docklands het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 225
R1 225 R1 103
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 225
R1 225 R1 103
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prestwich-straat 70, , 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA801f00f37bc9c77b4a9c7777a96de6cfb168954ee0c71621fb4f5b9902efdf01206b7ffb11f8c67994d4e3b7f3b9e81ca59f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 225 nouVanaf R1 103 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 70 Prestwich Street De Waterkant 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.913008200256 18.418415977543

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang