Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Dogstone Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Salome Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 81 resensies vir The Dogstone Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
John A - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John A

Smaakvol, gerieflik en veilig.

Uitstekend en gerieflik.

Johan G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G

Uitstekend.

Absoluut uitstekend. Eenheid is netjies en skoon, en toegerus met meer as wat 'n mens nodig het. Dit maak voorsiening vir alles. Sal beslis weer daar bespreek. Die diens was puik en baie vriendelik. Baie dankie vir 'n puik paar dae.

Lynette H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette H

Fantastic!

Absolutely lovely! Everything you might possibly need and more. The host goes the extra mile.

Beverley C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley C

Perfect, well kept accommodation with everything you need. Loved our stay!

Perfect cottage - Beds were good and it has everything you need to make your stay comfortable. Good location with a view of the Bay. Very friendly greeting from the host and lots of information available on who to contact in the cottage. Best accommodation in town.

Margeaux M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margeaux M

Dit was 'n fantastiese tyd.

Heerlike verblyf, mooiste uitsig, naby aan alles en goed uitgerus met 'n lekker braaiplek.

Corrie P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie P

My nommer 1 keuse in Hondeklipbaai.

Heerlik gebly, skoon en netjies en goed toegerus.

Karen S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S

Fantasties.

Wonderlike plek. Sal dit beslis weer besoek.

Schalk E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Schalk E

Baie lekker plek mooi see uitsig.

Baie netjies en skoon akkommodasie met al die benodighede.

Erwin L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erwin L

Gasvrye verblyf in perfekte ligging.

Toegerus met alles wat mens kan benodig, is The Dogstone Cottage die beste keuse van verblyf op Hondeklipbaai! Die see uitsig en die gasvrye ontvangs was wonderlik!

Lindie R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie R

Mooiste uitsig.

Loved it! Plekkie is gemaklik uitgelê. Die gasvrou is ook baie vriendelik en stuur ook vir jou meer inligting voor die tyd.

Jelanie R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jelanie R

Hierdie was 'n lafenis vir my siel! Soos 'n skat in die woestyn! Baie dankie.

Dogstone Cottage verblyf het al ons verwagtinge oortref. Beslis die beste LekkeSlaap verblyf nog! Dankie Salome en jou skoonma wat die gaste so mooi oppas, dat jul hier 'n hawe bied vir die moeë mens! Ek het nuwe wind in my seile gevind.

Kobus K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus K

Ek sal beslis weer hier oorbly.

Die eenheid is baie gerieflik toegerus. Ons was uiters vriendelik ontvang. Fantastiese omgewing.

Christine B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine B

Rustig.

Eerste keer in Hondeklipbaai, alhoewel daar nie veel is om te doen nie. As jy wil lekker rus met 'n besonderse uitsig is hierdie die plek. Alles is so netjies en Sharon is so gasvry. Huis het alles wat jy nodig het en meer. So lekker warm gevoel as jy in stap.

Hennie L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie L

Die gemaklike en skoon en netjiese, asook funksionele verblyf het hierdie spesiale dorpie net nog meer spesiaal gemaak.

Volgende keer wil ons weer hier bly, maar vir hele paar dae.

Dirk K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk K

Nice welcome, beautiful setting in town.

Hondeklipbaai is a little gem on the West Coast. Nothing really special, but just nice, calm and safe.

Carin M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin M

'n Lieflike plekkie.

Baie besonders, goed geleë, ingerig en bestuur. Ons is hartlik verwelkom en het die luuksheid en uitsig baie geniet.

Murry B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Murry B

Onverbeterlike diens en gasvryheid.

Salome het ons ongelooflik gehelp. Baie dankie.

Cecile W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile W

Fantasties!!

Baie baie dankie vir 'n pragtige houthuisie, toegerus met alles. Ons het die 7de dag Camini gedoen en het voor die tyd en na die tyd daar oorgebly. Dit was 'n oase vir ons gewees. Die huisie was baie skoon, ons is ontvang deur die vriendelikste dame. Dit het gevoel soos huis weg van die huis. Baie dankie vir al die gasvryheid. Asb. bly daar oor as jy besluit om Hondeklipbaai te besoek.

Amanda M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda M

Oornag tydens blommetoer.

Baie gasvrye en skoon, pragtige slaapplek in Hondeklipbaai. Dankie dat ons dit kon deel met julle.

Frans L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans L

Baie gerieflike en ruim wooneenheid.

Behalwe vir die slegte pad is die akkommodasie baie goed. Min blomme.

Dion B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dion B

Wonderful.

Need to have gas available for power cuts and make a plan to have water available when power is off. Water availability when no power is an issue. Need a plan for guests when no power for water and a small gas cylinder with kettle. Pot and frying pan to cook when no power. The accommodation is lovely.

The Dogstone Cottage se terugvoer

Dear Dion.
Thank you for your recent review. We appreciate your feedback and will definitely ensure that the items mentioned above are more visible during those pesky load shedding hours.
We look forward to welcoming you back to Dogstone soon.
Warm regards, Salome

The Dogstone Cottage
Pieter O - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter O

Netjiese eenheid naby die see.

Die eenheid is baie goed toegerus met alles wat jy mag benodig vir selfsorg; dis binne stapafstand van die see en 'n eetplek.

Christoline G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoline G

Baie netjies en veilig. Persoon wat ons ontvang het, is baie onvriendelik.

Plek is perfek geleë, en het die mooiste see-uitsig.

Caryn W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Caryn W

Beautiful space.

Awesome facilities, super comfy, very clean, well decorated, a beautifully looked after home with wonderful views of the bay. Unfortunately our check out experience was unpleasant and unaccommodating, despite us leaving 13 minutes late. Sadly we won’t recommend or return.

Nicolette P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette P

Hierdie is 'n stukkie hemel op aarde!

Die plekkie is fantasties geleë en baie skoon en netjies. Alles wat jy nodig het is hier!

The Dogstone Cottage se terugvoer

Hi Nicolette.
Baie duisend dankies vir jou terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete, Salome

The Dogstone Cottage
Fanie V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V

Pragtig.

Die eenheid is baie netjies en goed toegerus. Dit is ook baie goed geleë in Hondeklipbaai.

Eduan N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduan N

Baie netjies, heerlike atmosfeer.

Gasvrou het aan alles gedink.

Zena H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zena H

Pragtige plek.

Baie mooi en netjiese huisie met 'n pragtige uitsig en silwerskoon. Die detail in die huisie is ongelooflik.

Pierre F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre F

Fanasties toegerus, silwerskoon, vriendelike ontvangs, naby die strand en die restaurant. Baie bly ons het daar gebly en sal weer.

Mens kry nie skoner en netjieser verblyf nie.

Ramonde O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ramonde O

Home away from home.

Ons het baie lekker gebly in julle huisie. Dit is werklik 'n huis weg van die huis. 'n Volgende keer bly ons beslis langer. Baie dankie vir al die vriendelikheid en al die inligting wat julle vir ons vooraf deurgegee het oor die roetes en jul plekkie.

Roy B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy B

Most enjoyable stay.

Sherry on arrival a pleasant surprise. Tastefully decorated and comfortable. Modern amenities. Ouside braai protected from the south easter. Lock up garage.

Zanne-marie H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanne-marie H

Lieflike cottage met 'n mooi uitsig.

Die cottage is baie goed geleë met 'n bitter mooi uitsig oor die dorp en die see. Ons is so vriendelik verwelkom en Sharon was ongelooflik vriendelike en behulpsaam. Dis 'n lieflike cottage met alles wat nodig is, ons het niks kort gekom nie, en daar is 'n wonderlike atmosfeer. Die decor is pragtig en ons het elke oomblik daar geniet. Ons sal hierdie cottage vir enigeen aanbeveel.

The Dogstone Cottage se terugvoer

Beste Zanne-Marie
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons is so bly julle het julle vakansie by ons geniet.
Sien uit na julle terugkoms.
Groete
Dogstone Cottage

The Dogstone Cottage
Danie V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V

Asof jy in jou eie huis is, baie aangename atmosfeer

Sal weer daar bly en enige tyd vir ander aanbeveel. Die huis is gerieflik en netjies. Dit is baie rustig om na die sonsondergang te kyk.

The Dogstone Cottage se terugvoer

Baie dankie Danie,
Ons sien uit om julle weer terug te verwelkom.
Groete
Dogstone Cottage

The Dogstone Cottage
Deon B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B

Ons het baie lekker gekuier saam met ons vriende. Ons was 4 volwassenes.

Baie netjiese plekkie. Sal beslis weer hier wil bly in die toekoms as ons weer in die geweste kom.

The Dogstone Cottage se terugvoer

Baie dankie Deon vir jou terugvoer. Dit is vir ons baie waardevol.
Groete
Salomé
Dogstone Cottage

The Dogstone Cottage
Pieter O - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter O

Skoon, netjies, baie goeie ligging en uitsig.

Daar kan jy afsluit en ontspan en op die stoep sit en kyk hoe die son ondergaan. Mens kan ver langs die see afry aan albei kante van die dorpie. Daar is ’n skeepswrak op die rotse en mens kan ’n vleisie braai by baie mooi braaiplekkies langs die see. Die kothuis is baie goed ingerig. Twee gesinne kan saam kuier en dan privaatheid in die aand hê.

The Dogstone Cottage se terugvoer

Julle terugvoer word opreg waardeer. Sien uit om julle gou weer te sien.

The Dogstone Cottage
Julius S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Julius S

Baie lekker.

Pragtige uitsig. Geriewe uiters netjies.

Carl O - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carl O

Sien sterre.

Sal definitief weer daar gaan bly.

Ronéll A - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronéll A

Dit was heerlik om die doen en late van die plaaslike gemeenskap en visvang-aktiwiteite van die lekker stoep af waar te neem.

Dogstone Cottage is baie goed toegerus met alles wat mens nodig het en baie netjies. As ons ooit weer oorweeg om die pad tussen die N7 en Hondeklipbaai aan te pak met ons sedan voertuig sal ons beslis weer daar bly. Salomé, die eienares was dierbaar, en het selfs vir ons vars snoek gereël.

Belita V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belita V

Perfekte oorslaapplek!

Netjies, skoon, naby alles. Dis nou rêrig home away from home.

The Dogstone Cottage se terugvoer

Dankie Belita,
Ons waardeer die kompliment. Sien julle gou weer.
Groete
Dogstone Cottage

The Dogstone Cottage
Gerda J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda J

Lekker, rustige plekkie

Lekker gebly. Rustig. Net te min tyd gehad om die dekstoele te geniet.

Annika D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annika D

Pragtig, skoon en netjies

Ons het heerlik tuisgegaan by The Dogstone Cottage. 'n Pragtige houthuisie met asemrowende uitsig oor die see om sonsondergang te bewonder. Smaaklik gemeubileerd met alles wat mens nodig sal kry. Sharon en Salome was baie gasvry en het seker gemaak ons geniet ons paar daggies in Hondeklipbaai. Ons sal graag weer kom kuier en sal definitief die plek aanbeveel.

Janine D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janine D

Ongelooflike ervaring.

Heerlike ruim huis met alles wat benodig word. Wonderlike bestemming.

The Dogstone Cottage se terugvoer

Dankie Francois
Ons waardeer julle terugvoer opreg. Sien julle gou weer.
Groete
Dogstone Cottage

The Dogstone Cottage
Erika J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika J

Gerief, ligging, netheid, diens - 5-ster al die pad!

Dit is ons 2de keer by Dogstone Cottage en ek hoop ons sal weer in die toekoms kan kom bly. Die huis het alles wat jy benodig vir selfsorg en is perfek geleë met 'n onbelemmerde uitsig op die baai. Ook 'n lekker beskutte braai langs die huis en 'n motorhuis; dalk as roll-down blinds langs die kante van die dek gesit kan word, kan mens daar ook enige tyd van die dag sit. Tussen Sharon en Salome kan 'n mens nie vir beter diens vra nie; lieflike mense. Die plek is perfek vir 2 paar vriende of 'n ouerpaar met kinders, aangesien elk van die 2 slaapkamers en suite is. En die plek is suoer-netjies met ekstras soos elektriese komberse op die beddens; ook spasieus met genoeg natuurlike beligting. Ek bevel Dogstone Cottage en Hondeklipbaai beslis aan!

The Dogstone Cottage se terugvoer

Duisend dankies Erika.
Ons hoop ons sien julle vir 'n derde keer.
Groete
Dogstone Cottage

The Dogstone Cottage
Charnelle S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charnelle S

What a lovely experience!

We had a lovely overnight stay at Dogstone Cottage. Wonderful house and service!

The Dogstone Cottage se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer Charnelle. Ons waardeer dit.
Hoop om julle gou weer terug te verwelkom
Die Dogstone Span

The Dogstone Cottage
Lynne M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne M

So goed ingerig en elke detail is na gekyk. Netheid onverbeterlik.

Die eienaar het moeite gemaak om die plek goed in te rig. Die huis is 'n hanetree van die baai af met die mooiste uitsig. Die plek is onverbeterlik netjies.

The Dogstone Cottage se terugvoer

Hi Lynn
Duisend dankies vir die ongelooflike terugvoer. Ons is opreg dankbaar.
Sien julle sommer gou weer.
Groete
Die Dogstone Span

The Dogstone Cottage
Dominique C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique C

Baie netjies, uitstekende view, briljante diens en vriendelikheid van Salome and Sharon.

Fantastiese plek met uitstekende diens en hulp! Loop afstand na die strand en restaurant.

The Dogstone Cottage se terugvoer

Dankie Dominique. Ons is baie dankbaar vir die terugvoer.
Sien julle gou weer.
Groete
Die Dogstone Span

The Dogstone Cottage
Elmarie P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie P

Een van die mooiste akkommodasies wat ons nog ooit deur die webtuiste bespreek het.

Die huis is pragtig, baie lekker warm en besonder goed en mooi ingerig. Pragtige see-uitsig en naby die see. Groot kuierstoep. Alles was in uitstekende werkende orde en baie skoon. Die elektriese komberse was 'n groot bederf in die koue aande. Groot motorhuis waarin selfs ons 4x4-voertuig kon pas en toesluit. Die braaiplek ook lekker ingerig. Salome was 'n uitstekende gasvrou en het vooraf gekommunikeer en inligting deurgestuur wat baie behulpsaam was. Ons beveel graag die akkommodasie aan. Sharon het ons ook vriendelik ontvang.

The Dogstone Cottage se terugvoer

Dankie Elmarie.
Jou terugvoer word baie waardeer. Ons is bly julle het lekker gekuier.
Sien julle gou weer.
Groete
Die Dogstone Span

The Dogstone Cottage
Annel L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annel L

Rus, vrede en gemoedsrus.

Pragtige, baie goed geleë en wonderlike uitsig. Ons het regtig baie gerus. Plek baie netjies en skoon.

The Dogstone Cottage se terugvoer

Baie dankie Annel. Die terugvoer word opreg waardeer. Ons sien uit om julle terug te verwelkom eendag.
Groete
Die Dogstone Span

The Dogstone Cottage
Wilme L - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilme L

Fantastiese plek!

Sal die blyplek vir enige een aanbeveel. Dit is stil rustig en baie veilig.

The Dogstone Cottage se terugvoer

Hi Wilmé
Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit en sien uit om julle weer eendag terug te verwelkom.
Vriendelike Groete
Salome

The Dogstone Cottage
Louise R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise R

Fantasties.

Die was idilies! Lieflike vakansie-woning, wonderlike uitsig. Fantastiese mense!

Nellie S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nellie S

Mooi cottage op die strand.

Die eienaar het ons deurentyd inligting deur gegee oor die ligging. Daar was 'n dame wat ons ontvang het en al die nodige inligting gegee. Die cottage was 'n verrassing self, dis alles modern en netjies binne. Beide die slaapkamers kyk uit op die see.

The Dogstone Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Nellie. Ons waardeer dit opreg. Ons sien uit om julle terug te verwelkom. Groete, Die Dogstone span.

The Dogstone Cottage
Frank N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frank N

Absolutely stunning accommodation with a great view of the bay.

I have stayed in boutique hotels that aren't as good as this!

The Dogstone Cottage se terugvoer

Dear Frank
Thank you for the incredible compliment. We truly appreciate it. Looking forward to welcoming you back.
Regards
Dogstone Cottage

The Dogstone Cottage
Noddy S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noddy S

Seker een van die vriendelikste plekke om 'n paar dae oor te bly.

Die verblyf was baie lekker. Net jammer die Suid-Ooster het ons weggewaai maar die goed toegeruste boekrak het opgemaak vir binne bly.

The Dogstone Cottage se terugvoer

Dankie Noddy,
Ons waardeer die terugvoer. Hopelik wanneer julle weer kom los die Suid-Ooster julle met rus.
Groete
Dogstone Cottage

The Dogstone Cottage
Johan V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Snoesig en baie gesellig.

Ek het die plekkie vir my skoon ouers bespreek, hier is hul terugvoer: Baie interessante leesstof beskikbaar, kombuis ten volle toegerus. Die plekkie was silwerskoon en die gasvrou baie hulpvaardig. Mooi uitsig vanaf die woonkamer en oop stoep op dele van die baai en vuurtoring. Die huis is ruim en baie smaakvol en volledig toegerus, lekker beddens. Netjiese braaiplek, motorhuis en wasgeriewe.

The Dogstone Cottage se terugvoer

Baie dankie Johan. Ons is opreg dankbaar vir die positiewe en gawe terugvoer.
Groete
Dogstone Cottage

The Dogstone Cottage
Driekie D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Driekie D

Home from home!

Huis pragtig binne met droombeddegoed en alles wat mens dalk kan nodig kry. Wens ons kon ‘n maand daar bly. Badkamers lieflik! Selfs instap-klerekas! Kombuis is toegerus met alles onder die son!

Rita-mari V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita-mari V

Absolutely wonderful!

Would have loved to stay longer and would love to book there again.

Leonette V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonette V

Fantastiese plekkie. Goed ingerig en baie skoon en netjies.

Dankie Sharon en Salome, ons het so lekker gebly.

The Dogstone Cottage se terugvoer

Louise, duisend dankies vir die resensie. Ons sien uit om julle terug te verwelkom.
Groete en geseende jaar vir julle.
Salome

The Dogstone Cottage
Chris B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B

Fantastiese ervaring gewees.

Wat 'n lekker plekkie om in te bly. Baie skoon en netjies. Fantastiese hosts. Sal enige tyd aanbeveel. Beste uitsig op hele Hondeklipbaai. Sal altyd weer bespreek by Dogstone. Ons het lekker gerecharge.

Chris L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris L

Uiters netjies, baie mooi uitsig.

Baie netjiese huis, met 'n wonderlike uitsig oor die see, vriendelike en behulpsame eienaars, beveel hierdie plek sterk aan.

Stefanie G - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie G

Absolutely stunning, neat and clean.

This is a lovely place to stay. Very well kept, lovely views of the sunsets and sea. Everything is neat and clean ─ 5 star value.

Nelis S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelis S

Baie mooi en verskriklik netjies.

Die huisie was baie goed ingerig, skoon, netjies en mooi gemeubileer. Ons sal dit beslis aanbeveel.

Annatjie S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie S

Ongelooflik lekker.

Puik verblyf. Mooiste uitsig. Lekker ruim en netjies. Het heerlik gebly. Sal net langer wou bly. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.

Louisa S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa S

Wow! Wat 'n pragtige plek. Dankie, dankie, dankie nogmaals.

Salome, baie dankie vir die pragtige plekkie wat ons kan gebruik het. Dit is asemrowend mooi, die ligging absoluut goed. Alle sukses vir julle in die toekoms.

The Dogstone Cottage se terugvoer

Baie baie Dankie vir die positiewe review en pragtige toekoms wense Louisa. Ons waardeer dit opreg en kan nie wag om julle weer te verwelkom nie!!
Die Dogstone Span

The Dogstone Cottage
Zelieka W - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelieka W

Best self-catering destination in Hondeklip Bay.

The cottage is so well appointed, we wished we had booked in for a week! The view from the veranda is awesome.

The Dogstone Cottage se terugvoer

Dear Zelieka,
Thank you for taking the time to right such a positive review. We truly appreciate it. We look forward to welcoming you back for your 7 days holiday at Dogstone Cottage.
Warm regards
The Dogstone Team

The Dogstone Cottage
Riaan J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan J

The perfect getaway with peaceful surroundings and a neat, cosy cottage.

My husband and I arrived late afternoon. The weather was a bit cold when we arrived, but the welcoming sherry in the cottage was just perfect to warm up. It is a very neat, cosy cottage with a perfect sea view. We were surprised to have everything we could possibly need for a self-catering 5-day stay. We would definitely recommend it for people who want to get away from the hustle and bustle of the city life.

The Dogstone Cottage se terugvoer

Many many thanks for the positive review. We are so happy to hear that you enjoyed your stay with us. We look forward to your next visit to Hondeklipbaai.
Warm Regards
The Dogstone Team

The Dogstone Cottage
Rina C - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina C

Ongelooflik mooi.

Ek wou nie ry nie. Die plekkie het als wat jy nodig het en meer. Die uitsig op die see en dorp is lieflik. Dit was werklik soos my huis vir 'n paar dae. Ons het heerlik gekuier en gerus.

The Dogstone Cottage se terugvoer

Baie baie dankie Rina. Ons waardeer die positiewe resensie, maar veral dat julle so tuis gevoel het in Dogstone Cottage. Ons sien so uit na julle volgende kuier by ons.
Groete
Die Dogstone Span

The Dogstone Cottage
Leana S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana S

Heerlik en rustig.

Baie goed ingerig, in ag genome die afstand na winkels. Vriendelike en behulpsame eienaars.

The Dogstone Cottage se terugvoer

Baie dankie Leana. Ons waardeer die positiewe review. Ons sien uit om julle weer spoedig terug te verwelkom.
Groete
Die Dogstone Span

The Dogstone Cottage
Tania S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania S

Dogstone Cottage is fantastic!

Ons het dit vreeslik geniet. Die eienaars was vreeslik behulpsaam en vriendelik. Die stoep was heerlik om op ontbyt te eet. Rustig en wonderlike uitsig. Kan nie wag om weer te gaan kuier nie.

The Dogstone Cottage se terugvoer

Baie dankie Tania. Ons waardeer die positiewe terugvoer en ons sien ook uit daarna om julle terug te verwelkom.
Groete
Salome

The Dogstone Cottage
Martie V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie V

Ontspanne en rustig!

Wat 'n lieflike plek!! Alles wat mens nodig het en nog meer! Sal beslis The Dogstone Cottage aanbeveel en weer daar tuis gaan!

The Dogstone Cottage se terugvoer

Baie dankie Martie. Ons is verheug dat julle julle kuier geniet het. Ons sien uit om julle gou weer terug te verwelkom.
Groete
Die Dogstone span

The Dogstone Cottage
Hennie V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie V

Ongelooflike ervaring en uiters netjies.

Die huis is uiters smaakvol gemeubileer en al die nodige toebehore is daar om jou verblyf aangenaam te maak. Die boeke in die boekrak is heel toepaslik met die ongewing. Die huis word beslis aanbeveel en ons sal weer van die voorreg gebruik maak in die toekoms en dit aanbeveel aan ons vriende.

The Dogstone Cottage se terugvoer

Baie dankie Hennie. Ons waardeer die terugvoer en dat julle ons sal aanbeveel. Ons hoop om julle gou weer te sien
Groete
Die Dogstone Span

The Dogstone Cottage
Jan V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V

Lekker.

Baie lekker.

The Dogstone Cottage se terugvoer

Baie dankie Jan, vir die terugvoer. Ons glo en hoop om julle weer spoedig terug te verwelkom.
Groete
Die Dogstone Span

The Dogstone Cottage
Jackie W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie W

Baie goed toegeruste eenheid, modern en gemaklik.

Die eenheid is goed toegerus met goeie fasiliteite. Dit is naby aan die see met 'n see-uitsig. Die groot stoep is heerlik.

The Dogstone Cottage se terugvoer

Baie dankie Jackie, vir die tyd afgestaan om vir ons 'n resensie te skryf. Ons waardeer dit opreg. Kom kuier gerus gou weer vir ons.
Groete
Die Dogstone Span

The Dogstone Cottage
Johan M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M

Baie skoon en netjies word sterk aanbeveel.

Jy kan lekker op die stoep sit en ontspan. Alles van die akkommodasie is nuut, skoon en baie netjies.

The Dogstone Cottage se terugvoer

Baie dankie Johan. Ons waardeer die positiewe terug voer. Ons is opgewonde om julle weer terug te verwelkom.
Groete
Die Dogstone Span

The Dogstone Cottage
Hennie U - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie U

Baie aangenaam.

Sien sterre.

The Dogstone Cottage se terugvoer

Baie dankie Hendrik. Dit beteken vir ons baie. Ons hoop om julle weer gou terug te verwelkom.
Groete,
Salome

The Dogstone Cottage
Charles & Reinette P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Charles & Reinette P

Cottage netjies.

Die pad na Hondeklipbaai is 'n baie lang slegte grondpad.

Patrick V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick V

Lovely holiday!

Beautiful cottage near the beach. Friendly and peaceful holiday destination, great for a relaxing holiday. Highly recommend this wonderful place. Will be back soon.

The Dogstone Cottage se terugvoer

Hi Patrick,
We are so happy to hear from you and that you had a good stay at Dogstone Cottage. We look forward to your next visit with us.
The Dogstone Team

The Dogstone Cottage
Bennie V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie V

Pragtige plek wat mooi inskakel met die omgewing en sy hartsmense.

Die kothuis was voorwaar meer as wat ons verwag het. Netheid, volwaardige geriewe en die pragtige see-uitsig maak die kothuis 'n 5-ster-akkommodasie in Hondeklipbaai. Ons sal beslis weer van The Dogstone Cottage gebruik maak, 'n belewenis uit die boeke uit.

The Dogstone Cottage se terugvoer

Baie dankie Bennie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Ons sien uit om julle terug te verwelkom.
Groete
Die Dogstone span

The Dogstone Cottage
Erika J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika J

Heerlike plek met als wat jy benodig.

Ons het heerlik gebly. Perfek vir twee pare of ouers met 2 kinders. Ons was net 2 volwassenes so dit is selfs baie beter waarde vir geld wanneer jy die kostes deel. Netjies, goed uitgerus met alles wat jy sou benodig. Pragtige uitsig oor die baai. Salome is die perfekte gasvrou en ons kom bly enige tyd weer.

The Dogstone Cottage se terugvoer

Dankie Erika. Julle terugvoer maak ons opgewonde oor die toekoms en ons sien uit om julle weer terug te verwelkom.
Groete
Die Dogstone span

The Dogstone Cottage
Petrus V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus V

Rustig, stylvol, goed ingerig.

Ons is hartlik verwelkom en het alles perfek skoon en gerieflik gevind. Die huis is goed ingerig en dit is 'n bonus dat elke slaapkamer sy badkamer het. Beddens was gemaklik en knus in die koue weer. Die kombuis het alles bevat wat ons nodig gehad het. Daar was oorgenoeg warm water vir stort. Die uitsig en atmosfeer was wonderlik. Ons sal dit beslis aanbeveel en beslis weer hier bly. Dankie vir alles.

The Dogstone Cottage se terugvoer

Baie dankie Petrus. Ons waardeer die vriendelike en positiewe terugvoer. Ons is baie bly dat julle julle verblyf by ons geniet het en hoop julle kuier volgende keer bietjie langer.
Groete
Die Dogstone span

The Dogstone Cottage
Astrid A - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Astrid A

Wonderlike plek.

Dit is 'n baie mooi en goed-toegeruste huisie. Baie gerieflik en netjies en skoon. Eienaars is baie behulpsaam en vriendelik. Die huis is naby die see. Ek beveel Dogstone Cottage ten sterkste aan as jy Hondeklipbaai wil besoek. Ons het lekker gebly. Een van die beste selfsorgeenhede wat ons al geboek het.

The Dogstone Cottage se terugvoer

Dankie Astrid, vir die goeie terugvoer asook die voorstel vir bagasie rakkies in die kamers. Ons sien uit om julle spoedig terug te verwelkom.
Groete
Die Dogstone span

The Dogstone Cottage
Danie S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S

Dit was heerlik, ons kom weer vir langer.

Ons was so verras deur die ligging en die netheid van die huis. Dit was 'n heerlike tydjie en ons het dit baie geniet. Die huis is ongelooflik netjies en alles was perfek. Baie dankie vir n heerlike tydjie.

The Dogstone Cottage se terugvoer

Ons is so bly om te hoor dat julle julle kuier so baie geniet het. Ons sien uit om gou weer van julle te hoor.
Groete
Die Dogstone span

The Dogstone Cottage
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 694, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f110f39b3b4c3ebe8cf1f83a78d9b430a746c9a702fbe9d8c6fbc4ad54d7b0336a771b89fe629373798ac9db36a6881858e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 81 5 1 5 694 Main Road Hondeklipbaai 8222 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.316354640958 17.277943014116

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang