Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Don Apartment

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Greenstone-rylaan 588, Aloe Place 1, Lethabong, 1609, Gauteng
  • Vanaf R2 500 R2 250 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

The Don Apartment, 'n lieflike selfsorg-eenheid wat in 'n veilige kompleks in die hartjie van Lethabong geleë is. Die sentrale ligging maak dit 'n uitstekende keuse vir ontspannings- en sakereisigers.

Dié eenheid bied gerieflike verblyf vir tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort in. Die oorblywende 3 slaapkamers het koningingrootte-beddens en deel 'n badkamer met 'n bad.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n goed toegeruste kombuis, kompleet met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien. Langs die kombuis vind jy 'n sitarea wat gemeubileer is met knus rusbanke en 'n slim-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot verskeie geriewe binne die kompleks. Dit sluit 'n gemeenskaplike swembad, 'n speelarea vir kinders, 'n klubhuis en veilige parkeergeriewe in. Boonop is hierdie eiendom gerieflik geleë net 'n kort entjie se ry van OR Tambo Internasionale Lughawe af. Boonop is 'n winkelsentrum met 'n verskeidenheid restaurante en winkels sowat 3 km van die woonstel af geleë.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort-oor-bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Svodai Abigirl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Greenstone-rylaan 588, Aloe Place 1, Lethabong, 1609, Gauteng
  • Gaste dink The Don Apartment het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
R2 500 R2 250
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 500
R2 500 R2 250
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Greenstone-rylaan 588, Aloe Place 1, Lethabong, 1609, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea2c44bd6ae62ba25d36c173210bee9e655fc8ec68433b0107665a4ec0ad6a2c4d0404e8be546681455218e603a039b5c754?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 250 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 588 Greenstone Drive Aloe Place 1 1609 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1202366 28.1594845

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang