Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Don Lodge

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenheid 1 - Enkelwoonstel
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die oopplan-eenheid is geskik vir 2 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort met 'n wasbak en 'n toilet. Verder is daar 'n bank, etenstafel vir 2 en 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus is. Buite is daar 'n stoep en 'n piekniektafel.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe Yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en broodrooster

Huisreëls

Funksies of partytjies word nie toegelaat nie.
Geen harde musiek word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenheid 2 - Tweeslaapkamerwoonstel
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstel is geskik vir 4 gaste en het 2 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die een badkamer het 'n bad en die ander 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel en broodrooster toegerus. Die sitarea het gemaklike banke en skuifdeure wat na 'n stoep met stoepmeubels lei.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Funksies of partytjies word nie toegelaat nie.
Geen harde musiek word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenheid 3 - See-uitsigwoonstel

Nuwe woonstel
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eerste slaapkamer se en suite-badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Huisreëls

Funksies of partytjies word nie toegelaat nie.
Geen harde musiek word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Inyoni-singel 1, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0357e4aba43634c6daf7a0a67f8b04d67ee88c098906904ec9b35382e222f1a20689a98737708e55f9d4312cffaaee8cd1e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 1 Inyoni Crescent Amanzimtoti 4125 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -30.0450233 30.8915757

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang