Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Donkey Dairy Kothuis - Plaaswerf Verblyf

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Stuart F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Enjoyed our stay. Great vibe and authentic farm stay! Kids loved being part of the farm and helping out with the animals. Great hike which our 2 kids (3 + 5) coped with up to the water source.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gregory S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Absolutely awesome. It was awesome. Great weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zian H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Nooit gedink donkies sou oulik wees nie. Dit was 'n besonderse naweek vir my en my vrou. Baie dankie vir die diens en gasvryheid. Oulikste plaas wat ek al ooit besoek het. Selfs die hoender was net te duur. En vir die wat wonder, donkiemelk is nie te sleg nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Waarde vir geld en vreeslik rustig. Net die plek om te "reset". Baie lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarita P
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Absoluut aanbeveelbaar. Ek en my ma het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandeli P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Wonderlike naweek weg 21-24 Maart 2024. Wow! Weereens een vir die boeke, moes al klaar die kinders belowe om binnekort weer te kom kuier. As mens by 'n plek wegry en jou kinders huil vir amper 15 minute dan moet jy weet, hulle het elke oomblik geniet. Jesse, Martyn, Amanda en al die ander staf, baie dankie vir 'n heerlike tyd by julle op die plaas. Kinders kon weer nie genoeg kry van al die diere nie, en ook nie van al die honde kinders nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2024

Magical, kiddie friendly, wonderful animals and activities, pleasant staff. Living the farm life! What a wonderful stay, I will be going there again. The staff made it extra special by being so welcoming during our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

A comfortable and relaxing stay. A wonderful and very comfortable stay at The Donkey Dairy Kothuis - Plaaswerf Verblyf. The staff were friendly and extremely helpful. The premises are well-suited for all the activities on offer. We felt like VIP guests. We will absolutely be back for another stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornel M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Spesiaal. Rustig. Onvergeetlik! Kothuis is gerieflik ingerig. Bed gemaklik, beddegoed netjies. Water word vinnig warm. Hier en daar geringe opknappingswerk nodig. Interaksie met die diere só spesiaal. Personeel besonder vriendelik en gasvry. Staproete asemrowend.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanu D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2024

Uitstekend. Vreugdevol. Bitter lekker naweek vir ons en ons kinders. Sal beslis weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jesse Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs HD 23, Boschfontein Plaas, Maanhaarrand, 0346, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA704ebd265eec4bcbb75235fe2c41e7b4d9a36f8af338e2dcf44ff8141aeb3bba2be26e487c04dc3ff93bf4937f80e469dc6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 31 5 1 5 Off HD 23 Boschfontein Farm 0346 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.874472749121 27.455471706391

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang