Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Donkey Dairy Kothuis - Plaaswerf Verblyf

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Raiden E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

I literally could not recommend this place more. I was blown away. Absolutely phenomenal with such beautiful animals and the most exceptional service you could possibly get. This place, with their animals and the people that run the establishment, is genuinely a true gem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joanie K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Beste plaas kothuis vir 'n rustige naweek weg, met wonderlike pret saam die diere. Wat 'n heerlike naweek! Almal is vriendelik en verwelkom jou met 'n glimlag, selfs die donkies, honde en bokkies! Die plaas is rustig in die aande en deur die dag kan jy die diere voer. Die kothuis is so goed ingerig met alles wat jy sal nodig hê. Regtig min selfsorg eenhede wat so goed toegerus is! Dankie vir die lekker naweek, sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nomagugu N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Lovely stay. We had a lovely stay and enjoyed seeing all the different animals. We'll be definitely going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrien L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2025

Ons het heerlik gebly! Ons het heerlik gebly. Die kothuis, plaas en diere se kampe is netjies. Die kombuis is goed ingerig en die stortwater is vuurwarm. Die staproetes is veilig en baie mooi; ook goed aangewys. Die eienaar en personeel is almal vriendelik en het ons tuis laat voel. Ons dogtertjies (6 en 8) het dit geniet om die bokkies melk te gee en die ander diere te voer. Probeer gerus hulle kos, dis baie smaaklik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Alyssa M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Going to make this an annual trip. The most amazing stay with the most amazing staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coe-ane E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Dit was wonderlik om 'n plaas naweek te hê. Ongelooflik lekker gebly, was wonderlik om 'n plaas naweek te hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willene D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

The perfect home away from home. The cottage looks the same as in the pictures and was equipped with everything we needed. The people are friendly and helpful. We had a great time and will most definitely visit them again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stuart F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Enjoyed our stay. Great vibe and authentic farm stay! Kids loved being part of the farm and helping out with the animals. Great hike which our 2 kids (3 + 5) coped with up to the water source.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gregory S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Absolutely awesome. It was awesome. Great weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zian H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Nooit gedink donkies sou oulik wees nie. Dit was 'n besonderse naweek vir my en my vrou. Baie dankie vir die diens en gasvryheid. Oulikste plaas wat ek al ooit besoek het. Selfs die hoender was net te duur. En vir die wat wonder, donkiemelk is nie te sleg nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jesse Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs HD 23, Boschfontein Plaas, Maanhaarrand, 0346, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA704ebd265eec4bcbb75235fe2c41e7b4d9a36f8af338e2dcf44ff8141aeb3bba2be26e487c04dc3ff93bf4937f80e469dc6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 39 5 1 5 Off HD 23 Boschfontein Farm 0346 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.874472749121 27.455471706391

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang