Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Donkey Dairy Kothuis - Plaaswerf Verblyf

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jesse Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 31 resensies vir The Donkey Dairy Kothuis - Plaaswerf Verblyf
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Stuart F - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stuart F

Enjoyed our stay.

Great vibe and authentic farm stay! Kids loved being part of the farm and helping out with the animals. Great hike which our 2 kids (3 + 5) coped with up to the water source.

Gregory S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gregory S

Absolutely awesome.

It was awesome. Great weekend.

Zian H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zian H

Nooit gedink donkies sou oulik wees nie.

Dit was 'n besonderse naweek vir my en my vrou. Baie dankie vir die diens en gasvryheid. Oulikste plaas wat ek al ooit besoek het. Selfs die hoender was net te duur. En vir die wat wonder, donkiemelk is nie te sleg nie.

Dirk V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V

Waarde vir geld en vreeslik rustig. Net die plek om te "reset".

Baie lekker en rustig.

Sarita P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarita P

Absoluut aanbeveelbaar.

Ek en my ma het heerlik gebly.

Mandeli P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandeli P

Wonderlike naweek weg 21-24 Maart 2024.

Wow! Weereens een vir die boeke, moes al klaar die kinders belowe om binnekort weer te kom kuier. As mens by 'n plek wegry en jou kinders huil vir amper 15 minute dan moet jy weet, hulle het elke oomblik geniet. Jesse, Martyn, Amanda en al die ander staf, baie dankie vir 'n heerlike tyd by julle op die plaas. Kinders kon weer nie genoeg kry van al die diere nie, en ook nie van al die honde kinders nie.

Janine L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine L

Magical, kiddie friendly, wonderful animals and activities, pleasant staff.

Living the farm life! What a wonderful stay, I will be going there again. The staff made it extra special by being so welcoming during our stay.

Stephanie C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie C

A comfortable and relaxing stay.

A wonderful and very comfortable stay at The Donkey Dairy Kothuis - Plaaswerf Verblyf. The staff were friendly and extremely helpful. The premises are well-suited for all the activities on offer. We felt like VIP guests. We will absolutely be back for another stay.

Cornel M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel M

Spesiaal. Rustig. Onvergeetlik!

Kothuis is gerieflik ingerig. Bed gemaklik, beddegoed netjies. Water word vinnig warm. Hier en daar geringe opknappingswerk nodig. Interaksie met die diere só spesiaal. Personeel besonder vriendelik en gasvry. Staproete asemrowend.

Stephanu D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanu D

Uitstekend. Vreugdevol.

Bitter lekker naweek vir ons en ons kinders. Sal beslis weer gaan.

Louise L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Louise L

Almal moet Donkey Diary op hulle bucket lys sit.

Rustige wonderlike plek met die beste donkies.

Beulah A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beulah A

Refreshing, peaceful and enlivening.

It was special. My mum has MS, so she struggled a bit with the stairs, which are not many. However, for anyone with access issues, the cottage has two steps down to the kitchen and bathroom and one outside the front. The cottage has character and a good rustic feel. We had friendly peacocks and farm dogs visit, which made us feel right at home. Our host was an angel and ever so accommodating. She very kindly went on standby to keep an eye on my mum while I hiked up the mountain at the back. We dipped into farm life for a day and it was wonderful. All farm staff were really helpful and friendly. Our host even arranged for his maintenance man to fix our car. On our drive there, the plastic under the engine popped loose in one corner, which has happened before to this car. We drove a bit on a dirt road which loosened it, so if you don't have a 4x4, drive carefully through the game park where we saw zebra, springbok, kudu and a huge legavaan. P.S. The donkey milk tastes great with rooibos and we highly recommend the farm rusks and donkey ice cream. We wished we could have stayed longer. Thank you, our hosts, for a well-needed and revitalising break at the accommodation.

Annelien H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien H

Rustige natuurskoon. Ontmoeting met miniatuur diertjies.

Dit is baie veilig, rustige ontspanning en die mooiste uitsigte met die hiking trails.

Litza R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Litza R

Onvergeetlike ervaring tussen die pragtige donkies!

Die rustigheid op die plaas is net wat mens se siel nodig het van die besige stadslewe. Die plaas is pragtig en die kothuis is goed uitgerig, netjies en skoon. Die werkers en eienaar is so vriendelik en behulpsaam en mens voel dadelik tuis. Daar is oorgenoeg om op die plaas en in die omliggende areas te doen om mens besig te hou. Die diere is so mak en elke interaksie met hulle, of dit nou die honde, donkies, koeie, alpakas, perde of bokkies is, is 'n oomblik wat 'n ongelooflike belewenis is en bring dit net totale vervulling en liefde in mens se hart. Sal beslis die Donkey Dairy kothuis aanbeveel!

Mandeli P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandeli P

Awesome!

Wow! What can we say about our stay with you guys at The Donkey Dairy Farm. 13-16 of July 2023. You guys were so accommodating from the word go. We had no complaints, everything was clean and neat, the animals well looked after, and Lucas the dog stole our hearts from the first moment he came to greet us, love at first sight. The whole experience and the stay definitely one for the books. We had a photoshoot with Natasha, to capture memories on your beautiful farm. Our kids had a ball, and when we left on Sunday both of them were in tears, and we had to promise them that we will come to the farm again. Zac, Jesse, Zelda, Martain, Jacqueline and all the rest of the friendly staff keep up the excellent work you do, you really have a piece of heaven on your farm. See you again soon the Potgieter Family all the way from Nigel.

Carla O - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla O

Loved the place!

Everyone was so friendly, kids had a great time! Will definitely go again!

Cindy S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy S

Rustige wegbreek uit die stad.

Dit was ons tweede besoek aan die Donkey Dairy Kothuis. Baie goeie waarde vir geld, lekker privaat en 'n rustige wegbreek. Ons twee tieners het dit ook geniet, veral die honde wat kom inloer en al die diere op die plaas. Sal dit hoogs aanbeveel!

Dewald V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald V

Sielsrus op 'n plaas.

Die rus en saligheid wat mens hier ervaar is goed vir die siel. Daar is oorgenoeg om op die plaas, en in die omliggende areas te doen om mens besig te hou. Die staff is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Die diere is baie mak en elke interaksie met hulle bring net totale rustigheid aan. Snags kan mens lekker om die boma kuier en die sterre bekyk terwyl mens die klankbaan van die nag inneem. Dankie vir die wonderlike ervaring!

Sanet E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet E

Aangename ondervinding en kinders lief dit.

Aangename verblyf met vriendelike personeel. Die kothuis en braai area kort bietjie TLC.

Alex M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alex M

Lekker rustige naweek in die natuur.

Ons het baie lekker gekuier en sal beslis weer 'n kuier reël! Die personeel was so vriendelik en hulpvaardig. 'n Rustige naweek wegbreek in die natuur.

Sandra F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra F

Rustig! Heerlik.

Baie lekker gebly. 'n Aanbeveling van my kant sal verseker wees om 'n volgrote ys/vrieskas in die kothuis te sit. Omdat dit vêr van alles is en grondpad ry is, moet jy alles saamneem, maar die klein yskassie is glad nie voldoende om vleis gevries te hou nie en bederfbare kos koud te hou nie.

Janus D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janus D

Dit was baie lekker gewees, die pad is net baie sleg as jy met 'n gewone voertuig ry.

Die mense is baie gaaf en het regtig uit hulle pad gegaan om ons welkom te laat voel. Ons het dit werklik geniet. Dit is iets anders en mense moet gaan kyk, veral as jy lief is vir diere.

Cornell H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornell H

Dit was 'n great ervaring!

Wow, dit is al wat ek kan sê. Ons en ons kinders het dit ongelooflik baie geniet! Dit was 'n besonderse ervaring, al die diere en die staproete. En die beste van als is die stilte. Ons gaan definitief weer terug!

Louisa V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa V

Heerlike plaasverblyf.

Ons het heerlik gebly. Gasvryheid uit boonste rakke. Lekker om al die plaasdiere te kon sien en hoor. Staproete baie geniet met die mooiste uitsig.

Tina D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina D

Dit was amazing!

Pragtige plek, die kinders was in die hemel saam met al die perdjies, bokkies, varkies, donkies. Ag, dit was net wonderlik. Kon regtig rus en net ontspan. Die huisie is baie mooi ingerig en netjies. Die uitsig van die berge is wonderlik. Sal beslis weer teruggaan. Die eienaars is baie behulpsaam en het ons soos deel van die familie laat voel.

Carol P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carol P

Great farm experience with actual interaction with young miniature animals such as, donkeys, goats pigs, horses. Dwarf rabbits can be handled and the young kids (baby goats) can be bottle fed. A calf of a few hours was also seen. The owner and his staff are tremendously friendly and are keen to divulge information pertaining to all the animals. A highly recommended outing for all animal lovers and especially for young children to experience interaction with farm animals.

A great farm experience with actual close interaction with the animals in their own environment.

Liezl P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl P

Beautiful, fun and just an amazing place to be.

Lovely place to just relax and have an amazing farm experience. Road there was easy driving and scenic and Zak and Jesse was very very friendly and helpful. The animals are just lovely to see and adorable. Loved the baby goats. Communication from start to finish fantastic.

Ina B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina B

Happy place.

Almal is vriendelik en gee 5-ster gasvryheid. Ideale plek om net te gaan rus en weer te kan asemhaal, 'n belewenis tussen al die diere! Sal vir seker weer gaan.

Mariette S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette S

Baie rustig en heerlik verby.

Lieflike area, wonderlike mense, rustigheid en diere-geluide. Wat meer wil mens hê?

Leanne D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne D

Absolutely idyllic!

Absolute picturesque farm with the most beautiful, happy, healthy, much loved animals. The donkey products are heavenly and a definite must to purchase. The hikes are magnificent. Jesse and Zak where the ultimate hosts. I will definitely be back!

The Donkey Dairy Kothuis - Plaaswerf Verblyf se terugvoer

Dear Leanne
Thank you so much for being so kind with your review. It was lovely hosting you. You are welcome anytime.

The Donkey Dairy Kothuis - Plaaswerf Verblyf
Nadia D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia D

'n Kind se droom.

'n Kind se droomnaweek.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs HD 23, Boschfontein Plaas, Maanhaarrand, 0346, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA704ebd265eec4bcbb75235fe2c41e7b4d9a36f8af338e2dcf44ff8141aeb3bba2be26e487c04dc3ff93bf4937f80e469dc6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 31 5 1 5 Off HD 23 Boschfontein Farm 0346 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.874472749121 27.455471706391

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang