The Door Fifty4
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Longships-rylaan 54, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R5 800 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Door Fifty4 is 'n asemrowende, ruim gastehuis geleë in die veilige kus Longshipsrylaan in Plettenbergbaai, die hartjie van die Tuinroete. 'n Kusvakansie met goue sandstrande wag op jou!
Dié eiendom het slaapplek vir 8 gaste en bied verblyf in 4 smaakvol gemeubileerde slaapkamers wat elk sy eie privaat ingang het, sodat die eiendom as 'n geheel bespreek kan word of apart uitgeboek kan word. Die slaapkamers is elkeen ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die vierde slaapkamer het benewens bogenoemde geriewe sy eie kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, induksiestoof en mikrogolf. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Ander geriewe in die kamer sluit tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging en 'n TV in.
Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, induksiestoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Boonop is daar 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Die eetkamer is perfek vir gesinsmaaltye, terwyl die sonsitkamer 'n perfekte plek is om te lees of te ontspan.
Die eiendom spog met 'n vermaaksitkamer met 'n pooltafel en 'n lieflike sondek sonverhitte swembad. Gaste word gratis WiFi regdeur die eiendom aangebied.
In die nabyheid is verskeie geriewe, wat restaurante, kroeë en ander doendinge soos gholf en skubaduik insluit. Die belangrikste is dat die strande 'n paar minute se stap weg is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Diens op aanvraag
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Deirdre Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Longships-rylaan 54, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Robberg Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Longships-rylaan 54, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang