Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Dreamcatcher's View

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Adrolene G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uitstekend. Van die oomblik wat ons aangekom het, was dit puik diens, die gasvrou was vriendelik en die plek was amazing. Ek rate definitief die plek 10/10. Al wat ek wel sal aanbeveel is 'n Television.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
The Dreamcatcher's View
Baie, baie dankie vir hierdie resensie! Ons is bly julle het die plekkie en jul 'breakaway' geniet. We are always eager to make our guests' stay as pleasant and comfortable as possible, and so we have taken on board your suggestion and are having a television installed so that future guests will have the option of making use of it. You were wonderful guests and we hope to be able to host you again in the future. Best wishes and safe travels!

Willie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie baie lekker. Mevrou was baie vriendelik. Ons sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
The Dreamcatcher's View
Baie dankie vir die resensie, Willie. Dit is altyd lekker om te hoor dat die eenheid voldoen het aan verwagtinge. Ons sien uit na jul volgende besoek!

Emerchea A
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Absolutely fantastic and wished we could’ve stayed longer. It was absolutely amazing and the place was beautiful, and the yard extremely spacious. The extra special touch of treats made it extra unique, and the place was equipped with everything needed! Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
The Dreamcatcher's View
We are pleased that you enjoyed your little Suurbraak breakaway at the cottage, Emerchea! Thank you for your lovely review and we look forward to hosting you when you pass this way again

Corrie A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Unieke wegbreekplek. Ons het heerlik gebly by The Dreamcatcher's View. Daar was werklik alles wat ons nodig gehad het. Selfs skerp messe, wat redelik uniek is in ons selfsorgervarings. Ons gasvrou het ons gul en vriendelik ontvang en was beskikbaar indien ons enigiets sou benodig. Die unieke plattelandse "village"-atmosfeer was presies wat ons wou hê. Die bure hou skape, 'n varkie of twee, en hoenders aan. Dit beteken dat jy ook "plaasgeluide" hoor. Ons het dit geniet as die hoender en haar kuikens so nou en dan kom inloer het vir iets om te eet. Indien jy 'n buitelugmens is, is daar genoeg om te doen. Swem in die rivier, gholf in Swellendam, stap en fietsry. Doen gerus die Tradouwpas na Barrydale met jou fiets, dit is werklik baie mooi en die koffie en ontbyt in Barrydale is aan te beveel. Besoek gerus The Dreamcatcher's View as jy iets anders wil ervaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
The Dreamcatcher's View
Baie dankie vir hierdie wonderlike resensie, Corrie! Ons is so bly dat die kothuis aan jou verwagtinge voldoen het en dat jullie alby die verblyf in ons Suurbraak dorpie geniet het. It is great that you made the most of all the activities in and around the area - coming in fully prepared for your day of mountain biking and another day of golf in between relaxing and experiencing the breathtaking view from the cottage. You were wonderful guests who we highly recommend and would welcome back in a heartbeat! Safe travels!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 450
R1 450 R1 233
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 450
R1 450 R1 233
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pretoriusstraat 3, Suurbraak, Swellendam, 6743, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc42e8f3bccc19c05567f0a099e503385aedc9ea0bdf7c8ff757991278c0d271a413ac4b2a3365b17b32df25ba53cab7f8a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450 nouVanaf R1 233 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 3 Pretorius Street Suurbraak 6743 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -34.006340095444 20.652772037818

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang