Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Dreamcatcher's View

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Feb 2025 tot 30 Apr 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pretoriusstraat 3, Suurbraak, Swellendam, 6743, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 490 R1 341 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

The Dreamcatcher's View is 'n lieflike, gerieflike selfsorgkothuis in die hartjie van die Suurbraak-dorpie, agter die historiese sendingstasie se dorpsplein. Die bure se kleinskaalse boerdery dra af en toe 'n plaasdierorkes by wat 'n tikkie plaas-atmosfeer tot gaste se verblyf bydra.

Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, Defy-gas- en elektriese stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea lei na 'n stoep en 'n braai-area met 'n asemrowende uitsig op die berge. Veilige parkeerplek en internettoegang is beskikbaar.

Die bedrywige dorpie Swellendam met sy gholfbaan, restaurante en winkelsentrums is naby. Talle plaasstalletjies bied vars produkte in die omliggende area en gaste kan die skouspelagtige Tradouwspas, 3 natuurreservate en Witsandstrand, wat ideaal vir swem en visvang is, verken.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Adrolene G
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Van die oomblik wat ons aangekom het, was dit puik diens, die gasvrou was vriendelik en die plek was amazing. Ek rate definitief die plek ...
Sien meer
Sep 2024
Willie F
Saam met lewensmaat
5.0
Baie baie lekker. Mevrou was baie vriendelik. Ons sal beslis weer gaan.
Jul 2024
Emerchea A
Gesin met klein kinders
5.0
Absolutely fantastic and wished we could’ve stayed longer. It was absolutely amazing and the place was beautiful, and the yard extremel...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Corrie A
Saam met lewensmaat
5.0
Unieke wegbreekplek. Ons het heerlik gebly by The Dreamcatcher's View. Daar was werklik alles wat ons nodig gehad het. Selfs skerp messe, wat redelik ...
Sien meer
Mrt 2024
Petrus W
Saam met lewensmaat
4.6
Heerlike rustige wegbreek! Baie lekker gebly. Rustige omgewing met mooi natuurlewe. Huisie was verrassend mooi en goed ingerig. Alles waaraan mens kan...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Pretoriusstraat 3, Suurbraak, Swellendam, 6743, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Dreamcatcher's View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 490
R 1 490 R 1 341
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 490
R 1 490 R 1 341
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pretoriusstraat 3, Suurbraak, Swellendam, 6743, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc42e8f3bccc19c05567f0a099e503385aedc9ea0bdf7c8ff757991278c0d271a413ac4b2a3365b17b32df25ba53cab7f8a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 490 nouVanaf R1 341 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 3 Pretorius Street Suurbraak 6743 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -34.006340095444 20.652772037818

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang