Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Dunes 104

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: The Dunes-oord, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Dunes 104 is 'n selfsorg-meenthuis in Keurboomstrand, 'n area wat bekend staan as die Dolphin's-speelgrond; gerieflik geleë kort entjie se ry vanaf die juweel van die Tuinroete, Plettenbergbaai.

Dié dupleks het slaapplek vir 4 volwassenes met 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers op die boonste vloer, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die slaapkamers deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n bad, toilet en wasbak. Daar is ook 'n gastetoilet met 'n wasbak en stort op die grondvloer. 'n Slaapbank word in die leefarea voorsien, ideaal vir 2 kinders om te deel.

Die kombuis het graniet-werkblaaie sowel as ingeboude kaste en is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien en mikrogolfoond. Die eenheid bied 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Buite is daar 'n onderdakbraai-area, 'n onderdakparkeerarea en 'n privaat tuin.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 3 resensies vir The Dunes 104
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Austin Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • The Dunes-oord, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Dunes 104 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: The Dunes-oord, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24ffc1c4e9204743ecf694bd066ebba051072c4ef37647534e2e8bf5597a5128fe415fda53a97e559457c1510919d380ee45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 The Dunes Resort Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -34.008781996386 23.421961271164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang