Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Dunes 104

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: The Dunes-oord, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Dunes 104 is 'n selfsorghuis in Keurboomstrand, 'n area wat bekend staan as die speelplek van die dolfyne. Dit is gerieflik op die Tuinroete en net 'n entjie vanaf Plettenbergbaai geleë.

Dié dupleks het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Daar is 2 slaapkamers op die boonste verdieping, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Daar is 'n gastetoilet met 'n wasbak en 'n stort op die grondverdieping. Daar is 'n slaapbank in die leefarea vir 2 kinders om te deel.

Die kombuis het graniettoonbanke, ingeboude kaste en is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien en mikrogolf toegerus. Die eenheid het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.

Buite is 'n braai-area met 'n dak, onderdakparkeerplek en 'n privaat tuin.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.3
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Austin Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • The Dunes-oord, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Dunes 104 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: The Dunes-oord, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24ffc1c4e9204743ecf694bd066ebba051072c4ef37647534e2e8bf5597a5128fe415fda53a97e559457c1510919d380ee45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 The Dunes Resort Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -34.008781996386 23.421961271164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang