Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Dunes 112

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: The Dunes Resort, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Dunes 112 is 'n meenthuis in Keurboomstrand, Plettenbergbaai. Die eenheid is deel van The Dunes Resort en het privaat toegang tot een van die mooiste Blouvlagstrande van die Tuinroete.

Dié dupleks beskik oor 2 slaapkamers wat op die boonste verdieping geleë is. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed waar die ander slaapkamer 2 enkelbeddens het. Albei slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet met lugligvensters.

Die grondvloer het 'n oopplan-leefarea. Die sitkamer is ingerig met 'n slaapbank wat geskik is vir 2 kinders, en ekstra sitplek asook 'n TV met Open View-kanale. Die sitkamer maak oop na 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei asook 'n etenstafel. Daar is 'n tweede badkamer op die grondvloer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Buite is daar 'n onderdakbraai-area met 'n omheinde tuin. Die oord het 'n gemeenskaplike swembad en 'n speelarea vir die kinders.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xKinderbank vir 1
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Austin Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • The Dunes Resort, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Dunes 112 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: The Dunes Resort, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA685cd13ec0230677095b6925b58f458958cd3ffb78b58f8187dac5fb722d52c1bdf129291517800208ac3d998b0ffdfb582f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 The Dunes Resort Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -34.011072 23.42266

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang