Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Dunes 80

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Anthony K
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2024

Baie rustige en gemaklike naweek wegbreek. Die eienaar en sy bestuur was baie vriendelik en het ons uitstekende diens gelewer, veral na aanvraag om nog 'n nag te bly op kort kennisgewing. Die huis self was net wat ons nodig gehad het om bietjie te ontspan, skoon, netjies en genoegsaam toegerus vir 'n naweek wegbreek. Die slaapkamervloer en houttrappe het bietjie gekraak, veral as almal nog rus, maar was nie te veel van 'n steurnis nie. Ek sal aanbeveel om 'n kluis in die woonstel te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marwaan B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Fantastic stay at The Dunes 69. The hosts of the resort were very friendly and accommodating. Unfortunately The Dunes 80 was not available but we were given 69 which was identical. The Dunes 69 was a breath of fresh air and lighting in the rooms were amazing. Kids enjoyed themselves at the pool and we could take walks on the beach and view the dolphins frolicking in the water during sunrise and sunset. I would definitely return to The Dunes 69.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
The Dunes 80
Hi Marwaan, thank you for the feedback it is much appreciated. Both units 80 and 69 belong to us, therefore we try our very best to keep the standard in both units high. The main aim is, that it does not matter if you end up in unit 80 or unit 69 you will still enjoy your stay with us. Hope to see you again. Regards, Leon.

Jacques S
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Lekker. Goed geleë en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudette M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2022

Fantastic! Would suggest they clean a little bit better on the higher areas as well as couches. My daughter suffered the whole weekend because of the dust. Would also request that 2 bigger pots are added.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
The Dunes 80
Thanks Claudette, we will definitely talk to housekeeping to get in up to standard. We also take not of the request for bigger pots. Regards Leon.

Jacques T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2022

Ons was daar vir 'n vinnige naweekwegbreek. Alles was perfek, reëlings met toegang, omdat ons eers laat Vrydag daar gekom het tot netheid, WiFi en veilige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mechelle S
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2022

So lekker! Veilig en rustig. Kompleks is so mooi, en al die inwoners wat ons daar raak geloop het, is so vriendelik. Ag dit was so 'n lekker ervaring saam my gesin. Sal dit aanbeveel vir enige iemand. Dankie vir die goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Leon
The Dunes 80
Baie dankie vir julle terugvoer, hoop om julle gou weer te sien.

Rozelle W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Okt 2022

Nice place, lovely big pools. Near beach. Nice and safe place. Enjoyed the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
3.2
Mrt 2022

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Liesl S
Kort verblyf
4.0
Des 2021

Ons het heerlik gebly, skoon, goed toegerus. Die Dunes is 'n lekker vakansie plek vir 'n gesien met kinders van enige ouderdom.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Martin J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2021

Lekker gebly. The Dunes 80 is 'n baie mooi selfsorg eenheid. Dis veilig en lekker naby aan die strand. Daar 'n paar dinge wat aandag kan geniet in die eenheid.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 31

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R2 150
R2 150 R1 935
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 150
R2 150 R1 935
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomstrand-weg, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca42690e57d4a7ace085d87bcb089e913f07e60a6d7c7ad400fc3becdae94cb00261d74a96010b0e690a62bc8157b88efd31?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 150 nouVanaf R1 935 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 Keurboomstrand Road Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.010545791562 23.422517627478

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang