Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Dunes 80

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 31

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 18 resensies vir The Dunes 80
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.1/5
Anthony K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony K

Baie rustige en gemaklike naweek wegbreek.

Die eienaar en sy bestuur was baie vriendelik en het ons uitstekende diens gelewer, veral na aanvraag om nog 'n nag te bly op kort kennisgewing. Die huis self was net wat ons nodig gehad het om bietjie te ontspan, skoon, netjies en genoegsaam toegerus vir 'n naweek wegbreek. Die slaapkamervloer en houttrappe het bietjie gekraak, veral as almal nog rus, maar was nie te veel van 'n steurnis nie. Ek sal aanbeveel om 'n kluis in die woonstel te kry.

Marwaan B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marwaan B

Fantastic stay at The Dunes 69.

The hosts of the resort were very friendly and accommodating. Unfortunately The Dunes 80 was not available but we were given 69 which was identical. The Dunes 69 was a breath of fresh air and lighting in the rooms were amazing. Kids enjoyed themselves at the pool and we could take walks on the beach and view the dolphins frolicking in the water during sunrise and sunset. I would definitely return to The Dunes 69.

The Dunes 80 se terugvoer

Hi Marwaan, thank you for the feedback it is much appreciated. Both units 80 and 69 belong to us, therefore we try our very best to keep the standard in both units high. The main aim is, that it does not matter if you end up in unit 80 or unit 69 you will still enjoy your stay with us. Hope to see you again. Regards, Leon.

The Dunes 80
Jacques S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S

Lekker.

Goed geleë en netjies.

Claudette M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudette M

Fantastic!

Would suggest they clean a little bit better on the higher areas as well as couches. My daughter suffered the whole weekend because of the dust. Would also request that 2 bigger pots are added.

The Dunes 80 se terugvoer

Thanks Claudette, we will definitely talk to housekeeping to get in up to standard. We also take not of the request for bigger pots. Regards Leon.

The Dunes 80
Jacques T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques T

Ons was daar vir 'n vinnige naweekwegbreek.

Alles was perfek, reëlings met toegang, omdat ons eers laat Vrydag daar gekom het tot netheid, WiFi en veilige verblyf.

Mechelle S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mechelle S

So lekker! Veilig en rustig. Kompleks is so mooi, en al die inwoners wat ons daar raak geloop het, is so vriendelik.

Ag dit was so 'n lekker ervaring saam my gesin. Sal dit aanbeveel vir enige iemand. Dankie vir die goeie diens.

The Dunes 80 se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer, hoop om julle gou weer te sien.

The Dunes 80
Rozelle W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rozelle W

Nice place, lovely big pools. Near beach.

Nice and safe place. Enjoyed the stay.

Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Liesl S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liesl S

Ons het heerlik gebly, skoon, goed toegerus.

Die Dunes is 'n lekker vakansie plek vir 'n gesien met kinders van enige ouderdom.

Martin J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin J

Lekker gebly.

The Dunes 80 is 'n baie mooi selfsorg eenheid. Dis veilig en lekker naby aan die strand. Daar 'n paar dinge wat aandag kan geniet in die eenheid.

Michelle F - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle F

Very pleasant and comfortable.

See stars.

Paul V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V

Awesome.

Was 'n awesome experience! Sal definitief aanbeveel! Baie dankie.

Hannerie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannerie V

Ons het regtig lekker gebly, sal definitief weer daar bly.

Dis heerlike verblyf, sentraal geleë van al die besienswaardighede. Stap na strand was net moeilik vir peuters en restaurant het nie regtig kiddies-menu nie. Maar verblyf was onverbeterlik!

Evelyn D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evelyn D

Die rustigheid van die omgewing.

Rustige atmosfeer. Volledig toegerus.

Emri P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emri P

Pragtig en netjies.

Pragtige en netjiese verblyf, perfek vir gesin met klein kindertjies.

The Dunes 80 se terugvoer

Thank you for the great rating. We hope to see you soon.

The Dunes 80
Alta F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta F

The Dunes is 'n puik oord en 'n goeie ondervinding van begin tot einde.

Skoon, netjiese en veilige verblyf met die strand binne loopafstand. Nuwe matrasse op die beddens. Heerlike braaifasiliteite asook veilige parkering vir 'n sleepwa. Die eenheid was knus en warm en die personeel het lampe aangelos in die eenheid aangesien ons in die donker en koue arriveer het. Dit het ons baie welkom laat voel!

The Dunes 80 se terugvoer

Thanks for the great rating Carle. Hope to see you soon.

The Dunes 80
Quentin V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Quentin V

Meer verwag van verblyf, ligging perfek.

Daar aangekom was ons blyplek was mooi skoon, maar soos tyd daar verloop het, het ek baie teleurgestel begin voel, boonste toilet buitewerking, moet bak oplig en hand indruk, boonste wasbak verstop, drie laaie in huis stukkend, toaster skop krag heeltyd af ,het plek geboek vir 6 mense, het net 4 mense se beddegoed ontvang. Het die 2de dag als aan ontvangs gerapporteer, na 6 dae se verblyf was niks gedoen nie. Voel regtig my hard verdiende geld was gemors op The Dunes. Het hopeloos te veel betaal vir die verblyf.

Coreen G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Coreen G

Baie skoon en netjiese plek. Vriendelike personeel.

Sal enige tyd weer daar gaan bly!

Vanaf R2 150
R2 150 R1 935
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 150
R2 150 R1 935
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomstrand-weg, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca42690e57d4a7ace085d87bcb089e913f07e60a6d7c7ad400fc3becdae94cb00261d74a96010b0e690a62bc8157b88efd31?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 150 nouVanaf R1 935 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 Keurboomstrand Road Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.010545791562 23.422517627478

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang