Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Dunes At Arniston

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
3.5
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Chantelle C
1 nag
4.6
Des 2023

Goeie diens. Die kamers is groot en netjies. Goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ewan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2023

Berblyf skoon en goed onderhou, en skoonmaakdienste baie goed. Enigste drawback was die restaurant-diens, baie stadig en nogal frustrerend om een gas se kos 30 minute voor ander gas se kos te ontvang. Kan geen uitsonderings maak op die menu vir aandete, soos om van die middagete se baskets te bestel nie. Basiese, soos tamatiesous nie beskikbaar nie, moes van ontbytsaal laat haal. Tafels het nie sout en peper op gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Margaret A
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2022

Very average. The breakfast was not great, and the chef was not around when a number of guests were waiting for eggs. They served margarine and could not offer butter when requested. The lounge suite in the room was so old and sagged in the middle that I preferred to sit on the floor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Michelle S
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Jan 2022

We enjoyed our stay. The rooms are spacious and clean. The amenities are excellent a gym and a very large pool. Enjoyed breakfast. Other meals were fine but food 2 1\2 out of 5. The facility has no tuck shop to buy luxury or other for kids/teenagers The nearest shop was in Bredasdorp 20km away (40km return trip).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Des 2022

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Lukas S
Kort verblyf Saam met vriende
2.4
Jan 2022

Tragies. Eenhede in afsonderlike blokke geleë. Sekere games in games room stukkend en buite werking. Pool-stokke het geen tips vooraan nie. Darts het geen flights aan nie. Net een sambreel by swembad is heel.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Dawie Daniel A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Excellent service and accommodation. Will definitely come again. Very friendly and helpful staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Marvellous. We loved it and will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Rustige, skoon lug. Geleentheid om weer nuwe asemteug in te neem. Verfris en vars vir nuwe uitdagings. Sal vir seker weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Giel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2021

Baie netjies en baie veilig. Die personeel was baie vriendelik en baie hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Mary Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arniston-rylaan, R316, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f1d9ee7a5f052a5347042d764d83df34326fdcb6cf31bcc9f08baa5af4161a980a8bb27ca20a1c474c27fe59518942aec63?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 840 per nag, vir 2 mense 19 5 1 4 R316, Arniston Drive Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.653714352017 20.21718387466

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang