The Dunes Estate 69
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Leon Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 31
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Monique B - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker, maar teleurgesteld.
The Dunes Estate 69 se terugvoer
Dankie Monique, baie dankie vir die terugvoer, ons het reeds die verstopte dreine herstel. Twee enkelbeddens vorm 'n 'king size' bed, gaste geniet gewoonlik die groot bed. Die enigste rede hoekom dit dalk ongemaklik was, is as daar nie 'n 'mattress converter' oor is nie, as daar wel een oor was sal jy nie geweet het dit is twee enkelbeddens nie, ek vra omverskoning vir die ongerief, en het dit reeds opgeneem met die bestuur.
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: PO394-weg, The Dunes Estate, Eenheid 70, Plettenbergbaai, 6605, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang