Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Dunes Studio H7

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Hanli D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekke slaap beslis. Die was die tweede keer by Die Dunes. Kompleks is baie netjies en veilig. Die eenheid het als wat jy nodig het en nog so extra vir die soettand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
The Dunes Studio H7
Beste Hanli, baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons verwelkom julle en jul soettand, graag terug by ons. Vriendelike groete, Adri

Roedolf V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Absolutely wonderful. Incredibly nice place to stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
The Dunes Studio H7
Goeiemôre Roedolf, baie dankie vir jou positiewe resensie. Dit is ons voorreg en plesier. Hoop om julle in die toekoms weer hier te verwelkom.

Barry C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Great stay just outside Plett. The accommodation was clean and well-appointed. The accommodation has everything needed for a good break away, including cleaning and laundry services, as well as a small shop for basic necessities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
The Dunes Studio H7
Good morning Barry. I'm so happy to hear you enjoyed your stay. Thank you for your kind review. I hope to welcome you back again soon.

Ferdi R
Kort verblyf
4.8
Mei 2024

Dit het gevoel asof ons tuis gekom het. Ons het in eenhede H7 en H8 gebly, en hoe lekker was dit nie. Keurige dekor, netjies, skoon en uitstekende kommunikasie van die gasvrou. Ek sal enige tyd kan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Adri
The Dunes Studio H7
Beste Ferdi. Ons waardeer die positiewe terugvoer. Dit is 'n voorreg en plesier om julle hier te akkommodeer. Ons sien daarna uit om julle binnekort weer te verwelkom.

Rita H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Dit was glad nie 'n slegte ervaring nie, die pro's is meer as die con's. Ons het baie lekker gebly. Daar was enkele haakplekke: die geiser was afgeskakel (wat ons eers agtergekom het toe ons die aand wou stort). Die keteltjie se deksel is stukkend (was 'n gesukkel elke keer om hom oop te kry om water te kook). Die een bedlamp se drade was los (gelukkig het iemand dit kom regmaak. Die foto's is verwarrend (want dit wys twee see-uitsig-foto's, maar in werklikheid is die see 'n taamlike stappie van daar af - die rede vir my een antwoord hieronder). Daar is wel 'n braairooster en "stand", maar die "stand" kan nie die rooster vashou nie (met die gevolg dat mens sukkel om te braai). Daar is nie 'n reling om die nat handdoeke oor te hang om deur die dag droog te word nie (het dit buite oor stoele gehang). Ek kan wel sê die beddegoed is awesome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
The Dunes Studio H7
Goeiemiddag Rita, baie dankie vir julle terugvoering. Baie jammer oor die haakplekke. Ek gee dadelik aandag daaraan. Ons sal die beskrywing op die besprekingsplatform aanpas om meer duidelikheid te gee mbt die ligging van die eenheid. Vriendelike groete, Adri.

Jeanette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Baie aangenaam. Dit was heerlik. Die verblyf het alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Adri
The Dunes Studio H7
Beste Jeanette, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons sien daarna uit om julle weer hier te verwelkom. Vriendelike groete, Adri

Stephanie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Absolutely 5 star holiday. Adri, our host, was just absolutely wonderful and very accommodating. The place was clean and cosy. The resort is beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
The Dunes Studio H7
Thank you Stephanie, it was a pleasure hosting you both.

Athane S
1 nag Saam met vriende
4.6
Okt 2022

Rustig en stapafstand van die see. Lekker plek om vanaf rond te ry. Lekker stoep en braai en naby goeie restaurante. Veilig in die resort en 'n kort stappie na die pragtige Keurboomstrand.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Dunes Hotel and Resort, Hoofstraat, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA252c0aecfde410f046816b13f54ec53c77402be44fe52f7e118739a9e10f55103b6d03511d118499cad82a2ca0a6b1d641a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 The Dunes Hotel and Resort Main Road 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.009527746591 23.422390161075

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang