The Dunes Studio H7
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Adri Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 22
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Hanli D - Aug 2024
Algehele gradering
Lekke slaap beslis.
The Dunes Studio H7 se terugvoer
Beste Hanli, baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons verwelkom julle en jul soettand, graag terug by ons. Vriendelike groete, Adri
Roedolf V - Jul 2024
Algehele gradering
Absolutely wonderful.
The Dunes Studio H7 se terugvoer
Goeiemôre Roedolf, baie dankie vir jou positiewe resensie. Dit is ons voorreg en plesier. Hoop om julle in die toekoms weer hier te verwelkom.
Barry C - Des 2023
Algehele gradering
Great stay just outside Plett.
The Dunes Studio H7 se terugvoer
Good morning Barry. I'm so happy to hear you enjoyed your stay. Thank you for your kind review. I hope to welcome you back again soon.
Ferdi R - Mei 2024
Algehele gradering
Dit het gevoel asof ons tuis gekom het.
The Dunes Studio H7 se terugvoer
Beste Ferdi. Ons waardeer die positiewe terugvoer. Dit is 'n voorreg en plesier om julle hier te akkommodeer. Ons sien daarna uit om julle binnekort weer te verwelkom.
Rita H - Jun 2024
Algehele gradering
Dit was glad nie 'n slegte ervaring nie, die pro's is meer as die con's.
Lees meerThe Dunes Studio H7 se terugvoer
Goeiemiddag Rita, baie dankie vir julle terugvoering. Baie jammer oor die haakplekke. Ek gee dadelik aandag daaraan. Ons sal die beskrywing op die besprekingsplatform aanpas om meer duidelikheid te gee mbt die ligging van die eenheid.
Vriendelike groete, Adri.
Jeanette S - Jan 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam.
The Dunes Studio H7 se terugvoer
Beste Jeanette, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons sien daarna uit om julle weer hier te verwelkom. Vriendelike groete, Adri
Stephanie P - Jan 2023
Algehele gradering
Absolutely 5 star holiday.
The Dunes Studio H7 se terugvoer
Thank you Stephanie, it was a pleasure hosting you both.
Athane S - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig en stapafstand van die see.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Dunes Hotel and Resort, Hoofstraat, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang