Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Dunes Studio H7

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir The Dunes Studio H7
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Hanli D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanli D

Lekke slaap beslis.

Die was die tweede keer by Die Dunes. Kompleks is baie netjies en veilig. Die eenheid het als wat jy nodig het en nog so extra vir die soettand.

The Dunes Studio H7 se terugvoer

Beste Hanli, baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons verwelkom julle en jul soettand, graag terug by ons. Vriendelike groete, Adri

The Dunes Studio H7
Roedolf V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roedolf V

Absolutely wonderful.

Incredibly nice place to stay!

The Dunes Studio H7 se terugvoer

Goeiemôre Roedolf, baie dankie vir jou positiewe resensie. Dit is ons voorreg en plesier. Hoop om julle in die toekoms weer hier te verwelkom.

The Dunes Studio H7
Barry C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry C

Great stay just outside Plett.

The accommodation was clean and well-appointed. The accommodation has everything needed for a good break away, including cleaning and laundry services, as well as a small shop for basic necessities.

The Dunes Studio H7 se terugvoer

Good morning Barry. I'm so happy to hear you enjoyed your stay. Thank you for your kind review. I hope to welcome you back again soon.

The Dunes Studio H7
Ferdi R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ferdi R

Dit het gevoel asof ons tuis gekom het.

Ons het in eenhede H7 en H8 gebly, en hoe lekker was dit nie. Keurige dekor, netjies, skoon en uitstekende kommunikasie van die gasvrou. Ek sal enige tyd kan aanbeveel.

The Dunes Studio H7 se terugvoer

Beste Ferdi. Ons waardeer die positiewe terugvoer. Dit is 'n voorreg en plesier om julle hier te akkommodeer. Ons sien daarna uit om julle binnekort weer te verwelkom.

The Dunes Studio H7
Rita H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita H

Dit was glad nie 'n slegte ervaring nie, die pro's is meer as die con's.

Ons het baie lekker gebly. Daar was enkele haakplekke: die geiser was afgeskakel (wat ons eers agtergekom het toe ons die aand wou stort). Die keteltjie se deksel is stukkend (was 'n gesukkel elke keer om hom oop te kry om water te kook). Die een bedlamp se drade was los (gelukkig het iemand dit kom regmaak. Die foto's is verwarrend (want dit wys twee see-uitsig-foto's, maar in werklikheid is die see 'n taamlike stappie van daar af - die rede vir my een antwoord hieronder). Daar is wel 'n braairooster en "stand", maar die "stand" kan nie die rooster vashou nie (met die gevolg dat mens sukkel om te braai). Daar is nie 'n reling om die nat handdoeke oor te hang om deur die dag droog te word nie (het dit buite oor stoele gehang). Ek kan wel sê die beddegoed is awesome.

The Dunes Studio H7 se terugvoer

Goeiemiddag Rita, baie dankie vir julle terugvoering. Baie jammer oor die haakplekke. Ek gee dadelik aandag daaraan. Ons sal die beskrywing op die besprekingsplatform aanpas om meer duidelikheid te gee mbt die ligging van die eenheid.
Vriendelike groete, Adri.

The Dunes Studio H7
Jeanette S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette S

Baie aangenaam.

Dit was heerlik. Die verblyf het alles wat jy nodig het.

The Dunes Studio H7 se terugvoer

Beste Jeanette, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons sien daarna uit om julle weer hier te verwelkom. Vriendelike groete, Adri

The Dunes Studio H7
Stephanie P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie P

Absolutely 5 star holiday.

Adri, our host, was just absolutely wonderful and very accommodating. The place was clean and cosy. The resort is beautiful.

The Dunes Studio H7 se terugvoer

Thank you Stephanie, it was a pleasure hosting you both.

The Dunes Studio H7
Athane S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Athane S

Rustig en stapafstand van die see.

Lekker plek om vanaf rond te ry. Lekker stoep en braai en naby goeie restaurante. Veilig in die resort en 'n kort stappie na die pragtige Keurboomstrand.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Dunes Hotel and Resort, Hoofstraat, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA252c0aecfde410f046816b13f54ec53c77402be44fe52f7e118739a9e10f55103b6d03511d118499cad82a2ca0a6b1d641a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 The Dunes Hotel and Resort Main Road 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.009527746591 23.422390161075

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang