Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Dunes Studio H7

Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2025 tot 31 Aug 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Dunes Hotel and Resort, Hoofstraat, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R990 R743 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Dunes Studio H7 is 'n selfsorg-eenheid in The Dunes Estate in Keurboomstrand, Plettenbergbaai. Die ligging gee gaste toegang tot die skilderagtige tonele van die Tuinroete.

Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer wat ingerig is met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. 'n Instapstort, 'n toilet en 'n wasbak is in die en suite-badkamer beskikbaar.

Verder is daar 'n kombuisie wat toegerus is met 'n induksieplaat, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale is beskikbaar vir gaste se vermaak.

Gaste het toegang tot 'n privaat patio met 'n braai-area. Dunes Estate het 2 gemeenskaplike swembaddens en die ateljee is stapafstand van die privaat strand af geleë.

Vir groter groepe, of 'n gesin van 4, kan hierdie eenheid óf apart bespreek word, óf dit kan saam met die tussenliggende eenheid, The Dunes Studio H8, bespreek word. Daar is deure wat permanent aan elke eenheid se kant gesluit kan word vir privaatheid indien apart uitgeboek word.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Lugversorging
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Chris C
Saam met lewensmaat
5.0
Bekostigbaar, skoon, naby alles en baie veilig. Ons bly altyd lekker by The Dunes. Kamer is skoon en netjies. Die lugversorger het dit soveel lekkerde...
Sien meer
Jan 2025
Hanli D
Saam met lewensmaat
5.0
Lekke slaap beslis. Die was die tweede keer by Die Dunes. Kompleks is baie netjies en veilig. Die eenheid het als wat jy nodig het en nog so extra vir...
Sien meer
Aug 2024
Roedolf V
Saam met vriende
5.0
Absolutely wonderful. Incredibly nice place to stay!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Basie B
Saam met lewensmaat
4.8
Het dit geniet en sal weer kom. Was baie lekker en gemaklik.
Feb 2025
Ferdi R
4.8
Dit het gevoel asof ons tuis gekom het. Ons het in eenhede H7 en H8 gebly, en hoe lekker was dit nie. Keurige dekor, netjies, skoon en uitstekende kom...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 28

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • The Dunes Hotel and Resort, Hoofstraat, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Dunes Studio H7 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R990
R 990 R 743
per nag (plek vir 2)
Vanaf R990
R 990 R 743
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Dunes Hotel and Resort, Hoofstraat, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA252c0aecfde410f046816b13f54ec53c77402be44fe52f7e118739a9e10f55103b6d03511d118499cad82a2ca0a6b1d641a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R990 nouVanaf R743 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 The Dunes Hotel and Resort Main Road 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.009527746591 23.422390161075

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang