Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Dunes Studio H7

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 35% af

Kry 35% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 10 Okt 2024 tot 13 Des 2024.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Dunes Hotel and Resort, Hoofstraat, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 R813 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Dunes Studio H7 is 'n selfsorgwoonstel in die Dunes Estate in Keurboomstrand in Plettenbergbaai. Die eenheid bied maklike toegang tot die skilderagtige dele op die Tuinroete.

Die oopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n induksieplaat, yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die woonstel lei na 'n privaat stoep met 'n braai-area. Dunes Estate het 2 gemeenskaplike swembaddens en die woonstel is stapafstand van die privaat strand geleë.

Vir groter groepe, of 'n gesin van 4, kan die woonstel apart, of saam met die skakelwoonstel, The Dunes Studio H8, bespreek word. Daar is 'n deur tussen die woonstelle wat permanent gesluit is vir privaatheid indien die woonstel apart bespreek word.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Hanli D
Saam met lewensmaat
5.0
Lekke slaap beslis. Die was die tweede keer by Die Dunes. Kompleks is baie netjies en veilig. Die eenheid het als wat jy nodig het en nog so extra vir...
Sien meer
Aug 2024
Roedolf V
Saam met vriende
5.0
Absolutely wonderful. Incredibly nice place to stay!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Barry C
Saam met lewensmaat
5.0
Great stay just outside Plett. The accommodation was clean and well-appointed. The accommodation has everything needed for a good break...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Stephanie T
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely 5 star holiday. Adri, our host, was just absolutely wonderful and very accommodating. The place was clean and cosy. The reso...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2023
Ferdi R
4.8
Dit het gevoel asof ons tuis gekom het. Ons het in eenhede H7 en H8 gebly, en hoe lekker was dit nie. Keurige dekor, netjies, skoon en uitstekende kom...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • The Dunes Hotel and Resort, Hoofstraat, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Dunes Studio H7 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
R1 250 R813
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 250
R1 250 R813
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Dunes Hotel and Resort, Hoofstraat, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA252c0aecfde410f046816b13f54ec53c77402be44fe52f7e118739a9e10f55103b6d03511d118499cad82a2ca0a6b1d641a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R813 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 The Dunes Hotel and Resort Main Road 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.009527746591 23.422390161075

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang