The Dunes Studio H7
Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 18 Feb 2025 tot 31 Aug 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Dunes Hotel and Resort, Hoofstraat, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
-
Vanaf
R990R743 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Dunes Studio H7 is 'n selfsorg-eenheid in The Dunes Estate in Keurboomstrand, Plettenbergbaai. Die ligging gee gaste toegang tot die skilderagtige tonele van die Tuinroete.
Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer wat ingerig is met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. 'n Instapstort, 'n toilet en 'n wasbak is in die en suite-badkamer beskikbaar.
Verder is daar 'n kombuisie wat toegerus is met 'n induksieplaat, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale is beskikbaar vir gaste se vermaak.
Gaste het toegang tot 'n privaat patio met 'n braai-area. Dunes Estate het 2 gemeenskaplike swembaddens en die ateljee is stapafstand van die privaat strand af geleë.
Vir groter groepe, of 'n gesin van 4, kan hierdie eenheid óf apart bespreek word, óf dit kan saam met die tussenliggende eenheid, The Dunes Studio H8, bespreek word. Daar is deure wat permanent aan elke eenheid se kant gesluit kan word vir privaatheid indien apart uitgeboek word.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Adri Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 27
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- The Dunes Hotel and Resort, Hoofstraat, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink The Dunes Studio H7 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Keurboomstrand Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Dunes Hotel and Resort, Hoofstraat, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang