Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Dunes Studio H8

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Merina W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Relaxing. Convenient. Luxury elements a treat. My teenage daughter loved our stay. Safe. Lovely convenient walk to the beach. Lovely lookout point for sundowners. Very quiet complex. Found the unit to be very well equipped. Thank you, it's easy and wonderful. We will return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
The Dunes Studio H8
Merina, thank you so much for your positive review. It is a pleasure and privilege to accommodate our guests. Looking forward to welcoming you back soon. Kind regards, Adri.

Priscilla P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Die perfekte verblyf vir 'n see-vakansie! Adri van eenheid H8 is die lieflikste, vriendelikste mens. Sy is daar as jy enige iets nodig het en haar plekkie was netjies en mooi toegerus. Ons sal beslis hier weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
The Dunes Studio H8
Liewe Priscilla, baie dankie vir jou resensie en mooi woorde. Dit is vir ons 'n voorreg en plesier om julle te akkommodeer. Sien daarna uit om julle spoedig weer te verwelkom.

Loraine C
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Heerlik stil plekkie om te herlaai. Dunes H8 is 'n goed toegeruste studio eenheid. Hier kan jy soggens die voëls en snags die ruising van die see hoor. Naby baie besienswaardighede en die ongereptheid van die strande in die omgewing is iets om te belewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
The Dunes Studio H8
Goeiemiddag Lorraine. Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is so bly om te hoor julle het lekker gerus en ons pragtige omgewing geniet. Hopenlik sien ons julle weer in die nabye toekoms. Vriendelike groete, Adri.

Ferdi R
Kort verblyf
4.8
Mei 2024

Dit voel asof jy tuis gekom het. Ons het in eenhede H7 en H8 gebly, en hoe lekker was dit nie. Keurige dekor, netjies, skoon en uitstekende kommunikasie van die gasvrou. Ek sal enige tyd kan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Adri
The Dunes Studio H8
Beste Ferdi. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit is ons voorreg en plesier om julle te akkommodeer en sien daarna uit om julle binnekort weer hier te verwelkom.

David L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Gemaklik, stil en gesellig. Baie lekker gebly. Sal beslis weer so maak.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Karin B
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Mrt 2024

Seeabove. The house was somewhat small and there was hardly any space to eat breakfast, etc. Every spoon had to be washed immediately as there were only 2 of a kind. The owner or manager was extremely friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Adri
The Dunes Studio H8
Dear Karin, thank you for your feedback. We have noted your comments and will definitely improve on the issues you raised. Regards, Adri.

Leigheanne K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2024

It was amazing. It was very nice to be there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anele D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Des 2022

Net wat ek nodig gehad het! Netjiese klein plekkie in 'n veilige en rustige kompleks! Mooi gemeubeleerd en het alles wat 'n sakereisiger nodig het! Sal as 'n vakansieganger ook verkies om daar te bly - privaat strand en mooi natuurskoon met lekker staproetes. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
The Dunes Studio H8
Beste Anèle, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was vir ons 'n groot plesier om jou hier te akkommodeer. Ons hoop om jou binnekort dalk weer hier te verwelkom. Groete, Adri.

Arno J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Wow! Baie lekker, goed gerus, briljante diens. Sal definitief weer terug gaan! Wow. Baie lekker, goed gerus, briljante diens. Sal definitief weer terug gaan soontoe! Eienaars het goed gekommunikeer met ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
The Dunes Studio H8
Goeiemôre Arno, baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons sien daarna uit om jou en jou familie binnekort weer hier te verwelkom. Groete, Adri.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Dunes Hotel and Resort, Hoofstraat, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0755dece636020b8dd43dc06728ae207cfb1679fa86b8d443fc33714252e12e490b64e64a3b943dcf66d286a89743e8c5ef1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 The Dunes Hotel and Resort Main Road 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0087064 23.421972

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang