The Dunes Studio H8
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Adri Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 22
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Merina W - Jun 2024
Algehele gradering
Relaxing. Convenient. Luxury elements a treat.
The Dunes Studio H8 se terugvoer
Merina, thank you so much for your positive review. It is a pleasure and privilege to accommodate our guests. Looking forward to welcoming you back soon.
Kind regards, Adri.
Priscilla P - Des 2023
Algehele gradering
Die perfekte verblyf vir 'n see-vakansie!
The Dunes Studio H8 se terugvoer
Liewe Priscilla, baie dankie vir jou resensie en mooi woorde. Dit is vir ons 'n voorreg en plesier om julle te akkommodeer. Sien daarna uit om julle spoedig weer te verwelkom.
Loraine C - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik stil plekkie om te herlaai.
The Dunes Studio H8 se terugvoer
Goeiemiddag Lorraine. Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is so bly om te hoor julle het lekker gerus en ons pragtige omgewing geniet. Hopenlik sien ons julle weer in die nabye toekoms.
Vriendelike groete, Adri.
Ferdi R - Mei 2024
Algehele gradering
Dit voel asof jy tuis gekom het.
The Dunes Studio H8 se terugvoer
Beste Ferdi. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit is ons voorreg en plesier om julle te akkommodeer en sien daarna uit om julle binnekort weer hier te verwelkom.
David L - Apr 2024
Algehele gradering
Gemaklik, stil en gesellig.
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Karin B - Mrt 2024
Algehele gradering
Seeabove.
The Dunes Studio H8 se terugvoer
Dear Karin, thank you for your feedback. We have noted your comments and will definitely improve on the issues you raised. Regards, Adri.
Leigheanne K - Apr 2024
Algehele gradering
It was amazing.
Anele D - Des 2022
Algehele gradering
Net wat ek nodig gehad het!
The Dunes Studio H8 se terugvoer
Beste Anèle, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was vir ons 'n groot plesier om jou hier te akkommodeer. Ons hoop om jou binnekort dalk weer hier te verwelkom. Groete, Adri.
Arno J - Nov 2022
Algehele gradering
Wow! Baie lekker, goed gerus, briljante diens. Sal definitief weer terug gaan!
The Dunes Studio H8 se terugvoer
Goeiemôre Arno, baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons sien daarna uit om jou en jou familie binnekort weer hier te verwelkom. Groete, Adri.
Evelyn B - Nov 2022
Algehele gradering
It will always be a place I'll recommend and go back to. Friendly people and very welcoming.
The Dunes Studio H8 se terugvoer
Dear Evelyn, thank you so much for the positive feedback. It was our absolute pleasure welcoming and accommodating you. We look forward to seeing you all back here soon. Warm regards, Adri
Clayton R - Okt 2022
Algehele gradering
Loved the location.
The Dunes Studio H8 se terugvoer
Dear Clayton. Thank you for choosing us and the positive feedback. We look forward to welcoming you back soon.
Pieter D - Des 2022
Algehele gradering
Verfrissend.
The Dunes Studio H8 se terugvoer
Beste Pieter, baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Dit was vir ons 'n voorreg en plesier om julle te akkommodeer. Hoop om julle binnekort weer hier te verwelkom. Vriendelike groete, Adri.
Lienkie R - Okt 2022
Algehele gradering
Kuier baie geniet. Baie netjiese plek met baie vriendelike diens.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Dunes Hotel and Resort, Hoofstraat, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang