The Dunes Studio H8
Kry 35% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 10 Okt 2024 tot 13 Des 2024.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Dunes Hotel and Resort, Hoofstraat, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 250R813 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Dunes Studio H8 is 'n selfsorg-eenheid in die Dunes Hotel & Resort in Keurboomstrand, Plettenbergbaai. Die ligging gee gaste toegang tot die skilderagtige tonele van die Tuinroete.
Dié oopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer wat ingerig is met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. 'n Instapstort, 'n toilet en 'n wasbak is in die en suite-badkamer beskikbaar.
Verder is daar 'n kombuisie wat toegerus is met 'n induksieplaat, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se vermaak is gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n privaat patio met 'n braai-area. The Dunes Hotel & Resort het 2 swembaddens en die ateljee is naby die privaat Blouvlagstrand geleë.
Vir groter groepe, of 'n gesin van 4, kan hierdie eenheid saam met die tussenliggende eenheid, The Dunes Studio H7, bespreek word. Daar is deure wat permanent aan elke eenheid se kant gesluit kan word vir privaatheid indien apart uitgeboek word.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Diens op aanvraag
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Ekstras
- Kroegyskas
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Adri Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 23
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- The Dunes Hotel and Resort, Hoofstraat, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink The Dunes Studio H8 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Keurboomstrand Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Dunes Hotel and Resort, Hoofstraat, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang