The Dunes Studio H8
Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 13 Jan 2025 tot 28 Mrt 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Dunes Hotel and Resort, Hoofstraat, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R990 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Dunes Studio H8 is 'n selfsorgwoonstel in The Dunes Estate in Keurboomstrand in Plettenbergbaai. Die eenheid bied maklike toegang tot die skilderagtige dele op die Tuinroete.
Die oopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word en 'n en-suite badkamer met 'n luukse instapstort, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n induksieplaat, yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die woonstel lei na 'n privaat stoep en braai-area. The Dunes Estate het 2 gemeenskaplike swembaddens en die eenheid is binne loopafstand na die privaat Blouflagstrand geleë.
Vir groter groepe, of 'n gesin van 4, kan die eenheid saam met die skakelwoonstel, The Dunes Studio H7, bespreek word. Daar is 'n deur tussen die eenhede wat permanent gesluit is vir privaatheid indien dil apart bespreek word.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Adri Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 27
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- The Dunes Hotel and Resort, Hoofstraat, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink The Dunes Studio H8 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Keurboomstrand Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Dunes Hotel and Resort, Hoofstraat, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang