Magoebaskloof Mountain Estate
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Rene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Sarel S - Mrt 2024
Algehele gradering
Uiters oorprys, glad nie skoon nie, alle stoffering ruik erg muf asook eenheid.
Lees meerJohannes Gerhardus V - Des 2022
Algehele gradering
Onvergeetlike verblyf soos in 'n paradys.
Marie D - Jun 2022
Algehele gradering
A piece of heaven!
Magoebaskloof Mountain Estate se terugvoer
What a pleasure to host such friendly people, you are welcome back any time.
Kim D - Apr 2021
Algehele gradering
Beautiful location.
Yusuf T - Jan 2021
Algehele gradering
Breathtaking setting. Enjoyed our stay. Very friendly and accommodating hosts.
Magoebaskloof Mountain Estate se terugvoer
You were lovely guests, here over a very difficult period of weather, and power problems and you dealt with it like a breeze. You are most welcome back.
Warm regards,
Rene
Emmerick V - Sep 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Roenel V - Mei 2019
Algehele gradering
Pragtige plek.
Este N - Apr 2019
Algehele gradering
Asemrowend!
Magoebaskloof Mountain Estate se terugvoer
What a lovely review, thank you so much.
Gerhard V - Jul 2019
Algehele gradering
Good facilities, lovely view, great hosts ─ power supply is a very real problem.
Lees meerMagoebaskloof Mountain Estate se terugvoer
As a host I agree, it's been a harsh week with no power, and it was off much longer when a fire created more electrical downtime. We were informed on very short notice, at 7:55 am on 29th via WhatsApp that it would be off for the day, and it was off longer than they said it would be in their notice, as well as a day or 2 further in the week. As a host, I was not prepared for this. This would drive anyone crazy, and puts hosts in a very awkward position when the municipalities do not keep maintenance up to date or inform us on number 99. Thank you for being so graceful about this huge issue that you experience during your stay, we were all totally caught off guard. I am so grateful that this does not always happen, you really had a raw deal with the power.
Ian D - Jul 2018
Algehele gradering
Pragtige omgewing en goed ingerigte akkommodasie.
Christel V - Jul 2018
Algehele gradering
Dubbel wow. stunning plek, met ongelooflike gasvryheid. Netjies, skoon, luuks, idillies is die perfekte woord.
Magoebaskloof Mountain Estate se terugvoer
Wonderlike gaste, dit is so lekker om mense hier te ontvang wat maklik en rustig is met 'n liefde vir die natuur en lewe. Kom kuier gerus weer.
Adele K - Mei 2018
Algehele gradering
‘n Stukkie hemel op aarde!
Magoebaskloof Mountain Estate se terugvoer
Baie dankie, ons sien uit om julle weer te sien.
Adrinette M - Des 2017
Algehele gradering
Dit was onvergeetlik!
Lees meerRenee P - Des 2016
Algehele gradering
Uitsonderlike gasvryheid, uitstekende ligging - ware wegbreek!
Magoebaskloof Mountain Estate se terugvoer
Dankie Renee, julle was wonderlike gaste en ons het julle geniet! Ek hoop 2017 is a voorspoedige jaar en dat julle weer hier in beter weer kan kom kuier.
Groete
Rudi & Rene
Armand V - Mrt 2016
Algehele gradering
Pertekte wegbreek verblyf!
Magoebaskloof Mountain Estate se terugvoer
Danie Armand, dit was lekker om julle hier te hê, ek oop julle kom kuier gou weer! Rui & Rene
Sonja S - Aug 2016
Algehele gradering
Dit was baie rustig.
Magoebaskloof Mountain Estate se terugvoer
Baie dankie Sonja,
Julle was pragtige mense, en wonderlike gaste. Dankie dat Julle ons plekkie gekies het. Hoop ons sien julle weer in 2017!
Groete
Rudi & Rene
Chris D - Jul 2016
Algehele gradering
Rustig en goed toegerus.
Magoebaskloof Mountain Estate se terugvoer
Baie dankie Chris, julle was wonderlike gaste! Hoop ons sien julle weer in 2017.
Vriendelike Groete
Rudi & Rene
Wouter L - Apr 2016
Algehele gradering
Baie spesiaal!
Magoebaskloof Mountain Estate se terugvoer
Thank you for your special review, I hope we see you soon for another relaxed and romantic weekend :). Warm regards
Rudi & Rene
Elmien O - Apr 2016
Algehele gradering
Dis so goed vir jou siel om hier te ontspan. Ongelooflike uitsig!
Magoebaskloof Mountain Estate se terugvoer
Baie dankie Elmien, julle was wonderlike gaste, en 'n pragtige familie. Ons hoop ons sien julle gou weer!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 46A Franschoek, , Tzaneen, 0850, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang