Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Dusty Vine Hoek Huis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hanneke Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 39

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir The Dusty Vine Hoek Huis
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Marco L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco L

Ons het lekker gekuier en baie tuis gevoel.

Na 'n dag op die pad was The Dusty Vine Hoek Huis so groot bederf, die huis is prentjiesmooi, alles is skoon en netjies, daar is alles wat mens nodig het en die gasvrou het baie mooi na gekyk. Ons sal vir seker weer daar bly.

Karien J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien J

Prentjie mooi! Lieflike plek. Vriendelike gasvrou en heerlike etes.

Sien sterre.

Magda A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda A

Baie lekker gebly.

Baie mooi en netjies, net spyt ons kon nie langer bly nie. Ons het daar oornag oopad Gauteng toe.

Antoinette V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V

'n Juweel in die Vrystaat.

Dit was vreeslik lekker, so mooi! Die gasvrou is vreeslik vriendelik, ons gaan vir seker weer daar oorbly.

Nicolene B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene B

Stunning.

Ongelooflike mooi plek - sal weer besoek.

Fred C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred C

Ons eerste besoek aan Philippolis en beslis nie die laaste. Very impressed.

Wonderlike ontvangs. Eerste dorp waar ons kuier in 'n restaurant en ons blyplek sleutel word afgelaai. Ons word weer ontmoet by Dusty Vine om te verseker alles is bevredigend. Dusty Vine se dekor is fabulous. Die badkamers so smaakvol. Klein detail soos badkamer produkte, linne, handdoeke vergelyk met 5ster hotelle. Ons kan Dusty Vine beslis aanbeveel.

Sonja V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V

Awesome gastehuis!

'n Absolute klein gem, sal die Dusty Vine definitief aanbeveel. So smaakvol, badkamers en badprodukte fantasties! Linne topgehalte, so 'n netjiese, ruim gastehuis! Philippolis definitief 'n besoek werd, keer graag terug na die Dusty Vine as ons weer in daardie rigting gaan!

Hilly H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilly H

Heerlike verblyf.

Plekkie het presies gelyk soos op die foto's en ons is baie vriendelik ontvang deur die gasvrou. Dit was gesellig en netjies. Kombuis was goed toegerus, en alles van goeie gehalte. Selfs lekker groot yskas/vrieskas. Die dubbelbed is nie meer op sy beste nie en dalk dan sommer groter bed aanskaf. Linnegoed is alles goeie kwaliteit. Die aandete en ontbyt is rêrig om aan te beveel, heerlik!

The Dusty Vine Hoek Huis se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Hilly. Die bed is maar 'n paar maande oud maar was 'n slegte aankoop. Ons het dit nou vervang. Hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Groete!

The Dusty Vine Hoek Huis
Francois V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Moderne en stylvolle huis! Cosy en plaasgevoel. Ons nuwe favorite oornagstop.

Aangenaam verras met die ongelooflike stylvolle verblyf!

The Dusty Vine Hoek Huis se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Francois. Ons hoop om julle weer te sien. Veilig verder reis. Groete, Hanneke

The Dusty Vine Hoek Huis
Martin J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Martin J

Baie lekker gebly. Sal weer kom.

Baie lekker gebly. Dankie.

The Dusty Vine Hoek Huis se terugvoer

Baie dankie Martin, sien uit om julle weer te ontvang.

The Dusty Vine Hoek Huis
Sibyl V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sibyl V

Deeglik en smaakvol toegerus. Uitstekend!

Eersteklas verblyf in die vriendelike dorp. Ruim en gemaklik vir 6 mense. Baie skoon. Stylvol en kunstig ingerig. Sal graag weer hier wil bly!

The Dusty Vine Hoek Huis se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Sybil. So bly julle het ons dorp kom besoek en hoop ons kan julle weer in die toekoms verwelkom. Veilig reis. Groete, Hanneke.

The Dusty Vine Hoek Huis
Ryno V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno V

Pragtige oornagplek.

Ons het ons verblyf hier verskriklik geniet. Die huis is pragtig gemeubileer en alles wat jy aan kan dink is beskikbaar. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n heerlike braai area agter die huis. Ons wens ons kon langer bly. Die lugverkoeling in die kamers was ook baie welkom op 'n baie warm, 38 grade dag. Ek sal definitief weer hier kom bly en aan enige iemand aanbeveel. Dit is die pefekte oorslaapplek tussen Pretoria en Kaapstad.

The Dusty Vine Hoek Huis se terugvoer

Beste Ryno, baie dankie vir jou wonderlike terugvoer. Ons is só bly julle het dit geniet. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom. Groete, Hanneke.

The Dusty Vine Hoek Huis
Vanaf R3 800
R3 800 R3 040
per nag, vir 6 mense
Vanaf R3 800
R3 800 R3 040
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tobie Muller-straat 17, Philippolis, 9970, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa5dcaec92a075aa388d3c5ec9070ff228e2b262de0bb51ef36c36ad8917914d71d75470d612e6eaa48be6d3548651ff4555?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 800 nouVanaf R3 040 per nag, vir 6 mense 12 5 1 5 17 Tobie Muller Street Philippolis 9970 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.261771 25.27224

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang