Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Dusty Vine Hoek Huis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Marco L
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Ons het lekker gekuier en baie tuis gevoel. Na 'n dag op die pad was The Dusty Vine Hoek Huis so groot bederf, die huis is prentjiesmooi, alles is skoon en netjies, daar is alles wat mens nodig het en die gasvrou het baie mooi na gekyk. Ons sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Prentjie mooi! Lieflike plek. Vriendelike gasvrou en heerlike etes. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda A
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Baie lekker gebly. Baie mooi en netjies, net spyt ons kon nie langer bly nie. Ons het daar oornag oopad Gauteng toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

'n Juweel in die Vrystaat. Dit was vreeslik lekker, so mooi! Die gasvrou is vreeslik vriendelik, ons gaan vir seker weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Stunning. Ongelooflike mooi plek - sal weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fred C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Ons eerste besoek aan Philippolis en beslis nie die laaste. Very impressed. Wonderlike ontvangs. Eerste dorp waar ons kuier in 'n restaurant en ons blyplek sleutel word afgelaai. Ons word weer ontmoet by Dusty Vine om te verseker alles is bevredigend. Dusty Vine se dekor is fabulous. Die badkamers so smaakvol. Klein detail soos badkamer produkte, linne, handdoeke vergelyk met 5ster hotelle. Ons kan Dusty Vine beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Awesome gastehuis! 'n Absolute klein gem, sal die Dusty Vine definitief aanbeveel. So smaakvol, badkamers en badprodukte fantasties! Linne topgehalte, so 'n netjiese, ruim gastehuis! Philippolis definitief 'n besoek werd, keer graag terug na die Dusty Vine as ons weer in daardie rigting gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilly H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2021

Heerlike verblyf. Plekkie het presies gelyk soos op die foto's en ons is baie vriendelik ontvang deur die gasvrou. Dit was gesellig en netjies. Kombuis was goed toegerus, en alles van goeie gehalte. Selfs lekker groot yskas/vrieskas. Die dubbelbed is nie meer op sy beste nie en dalk dan sommer groter bed aanskaf. Linnegoed is alles goeie kwaliteit. Die aandete en ontbyt is rêrig om aan te beveel, heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanneke
The Dusty Vine Hoek Huis
Baie dankie vir die terugvoer Hilly. Die bed is maar 'n paar maande oud maar was 'n slegte aankoop. Ons het dit nou vervang. Hoop ons sien julle weer in die toekoms. Groete!

Francois V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2021

Moderne en stylvolle huis! Cosy en plaasgevoel. Ons nuwe favorite oornagstop. Aangenaam verras met die ongelooflike stylvolle verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanneke
The Dusty Vine Hoek Huis
Baie dankie vir jou terugvoer Francois. Ons hoop om julle weer te sien. Veilig verder reis. Groete, Hanneke

Martin J
1 nag Gesin met klein kinders
3.6
Okt 2021

Baie lekker gebly. Sal weer kom. Baie lekker gebly. Dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Hanneke
The Dusty Vine Hoek Huis
Baie dankie Martin, sien uit om julle weer te ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hanneke Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 40

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R3 800
R3 800 R3 040
per nag, vir 6 mense
Vanaf R3 800
R3 800 R3 040
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tobie Muller-straat 17, Philippolis, 9970, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa5dcaec92a075aa388d3c5ec9070ff228e2b262de0bb51ef36c36ad8917914d71d75470d612e6eaa48be6d3548651ff4555?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 800 nouVanaf R3 040 per nag, vir 6 mense 12 5 1 5 17 Tobie Muller Street Philippolis 9970 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.261771 25.27224

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang