Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Dusty Vine Nagmaal Huis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hanneke Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 39

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 27 resensies vir The Dusty Vine Nagmaal Huis
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Veronique B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronique B

Very pleasant.

We had a very friendly contact. The house is functional, very well furnished and decorated. This is our favourite ex aequo in Philipolis. And the wood-burning stove is efficient and much appreciated in winter .

Christiaan S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan S

Die dorpie is mooi versorgd en lewendig, n interessante stop weg van die normale.

Ons kon heerlik rus in die pragtige ruim drie slaapkamer huis op die hoek. Die huis was skoon, die diens baie vriendelik, die atmosfeer kreatief en inspirerend. Die huis is outentiek met antieke en moderne meubels en kuns wat baie smaakvol gekies is, en die huis is pragtig opgeknap met baie goeie smaak. Die beddens was gerieflik, met kraakvars linne.

Deon R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon R

Quiet, beautiful, silence, shut down.

Wonderful stay and lovely peaceful place. Only compliments!

Wesley H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wesley H

Perfect stop over town.

The stay was at an amazing, quaint and cute property.

Danie V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V

Ons gunsteling blyplek in Philipolis!

Wat 'n juweel, geskik vir 2 of 4 persone (addisionele kamer vir 2 apart van hoof eenheid), super skoon, super oulik, lieflike kaggel en alles wat jy benodig vir oornag of selfs uitgerekte tye! The host is super hulpvaardig en altyd beskikbaar.

The Dusty Vine Nagmaal Huis se terugvoer

So bly julle het die verblyf geniet! Hoop ons kan julle weer verwelkom.

The Dusty Vine Nagmaal Huis
Albe N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albe N

Awesome.

Dit was ongelooflik aangenaam om by The Dusty Vine Nagmaal Huis te oornag. Die gasvrou was baie gasvry. Ek kan dit aanbeveel. Sal beslis daar oornag. Mense van die omgewing was ook baie vriendelik.

Armando A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armando A

Our stay was excellent.

Our stay at The Dusty Vine Nagmaal Huis was truly enjoyable. Carin is a super host and most kind. I can highly recommend this place as a place that will satisfy the most discerning traveller. My one regret is that we did not plan to stay a few extra nights - but we will be back in the near future to do so.

Almarie P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almarie P

Eerste besoek. Sal definitief weer terugkom.

Baie mooi dorp en The Dusty Vine Nagmaal Huis is 'n moet om te besoek.

Carin S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin S

Baie lekker gekuier in die baie mooi huisie!

Alles was silwerskoon en baie mooi. Alles wat mens nodig het.

Melissa D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa D

Small but luxurious!

We loved our short stay at the Dusty Vine. Stephanie was extremely helpful in giving us directions and getting us set up for a comfortable stay. The house itself is small but absolutely gorgeous; we loved the attention to detail in the design and felt thoroughly spoilt. A great overnight stay for travellers, but spending a few nights here is also recommended as there is a lot to explore in the town.

Paul E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul E

Mooi, pikante blyplek met interessante mense.

Lekker snoesige, volledig toegeruste verblyf met alles vir selfsorg beskikbaar.

Jimke V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jimke V

Good accommodation, excellent appointments, good kitchen appliances.

Most enjoyable 3-night stay.

Peter H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Peter H

Enjoyed a comfortable night in this beautiful house.

I enjoyed a night in this beautiful and comfortable house in the centre of Philippolis. We were greeted and shown in promptly despite our late arrival. Comfortable with full self-catering facilities including a gas stove, kettle, sink, and full-size fridge-freezer. Table and chairs in a small backyard shaded by fruit trees.

Christo V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo V

Classy and well-appointed.

Great accommodation. Somewhat tight, but well-appointed. Great fireplace but we had to park in the street. No wi-fi during loadshedding.

Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Marisol B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisol B

Lovely place that we almost wanted to extend our stay in order to enjoy the house for another night. Beautiful interior design, so much more than we had expected to find.

We would like to come back soon.

The Dusty Vine Nagmaal Huis se terugvoer

Thank you so much. We look forward to welcoming you again.
Hanneke

The Dusty Vine Nagmaal Huis
Ilani J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilani J

Lekker geselig.

Ons het die plekkie baie geniet. Alles wat jy nodig het om jou oornag of langer gemaklik te maak. Kan dit definitief aanbeveel.

Sorika M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sorika M

Baie netjies en cosy, goeie diens en rustig.

Baie lekker en rustig vriendelike mense.

Susan M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan M

Rustig dorpie, gerieflike oornagfasiliteite en heerlike Karoo-kos.

Moet sien bestemming.

Inge D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge D

Karaktervolle en pragtige oornagstop.

Moet nie net vir 1 aand oorbly nie maar ten minste 2 tot 3 nagte! Pragtige en kwaliteit eklektiese interior. Die binnetuin is lekker privaat met fantastiese ou vrugtebome - kon darem 'n ryp vy of 2 steel van die voëls. Ons het heerlik daar gesit en kuier en braai. Baie beter opsie as Colesberg of Gariepdam.

The Dusty Vine Nagmaal Huis se terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer, Inge. Ons hoop ons sien julle weer. Mooi reis. Hanneke

The Dusty Vine Nagmaal Huis
Niel A - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Niel A

Uniek, gemaklik en pragtig.

Mooi plekkie om lekker te kan uitrus. Sal dit vir almal aanbeveel.

Marie B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie B

Knus en gesellig.

Die kaggelvuurtjie is 'n wenner! Die bed was heerlik knus en warm (dit was koud) baie netjies en als wat mens nodig het.

Yves F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Yves F

Awesome

All that is lacking is safe and secure parking. The house is awesome and owners hospitable.

Marlize B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marlize B

Netjies, goed ingerig en vriendelike diens.

Lieflike plekkie. Knus en goed ingerig.

Martin J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Martin J

Met ons aankoms het ek en my vrou besef dat ons met ons twee klein seuntjies nie onder een dak gaan bly nie. Die 2 kamers is verdeel met 'n buitetuin. Met die gevolg moes ons almal maar in een kamer inprop, en die kinders op die vloer slaap. Sal dit ladnie vir n gesin aanbeveel nie, maar liewer twee couples.

Was teleurgesteld. Nadat ek met my navraag gesê het hoe oud my kinders was.

Susan V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Stil omgewing en ontspannend.

Historiese huis, pragtig gemeubileerd. Twee aparte wooneenhede met eie badkamers.

The Dusty Vine Nagmaal Huis se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Susan. Ons hoop om julle weer in die toekoms se sien. Veilig reis.
Hanneke

The Dusty Vine Nagmaal Huis
Jurg O - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jurg O

Die Dusty Vine Nagmaal Huis is n outentieke plekkie - ons het heerlik daar gekuier.

N Baie lekker ervaring - die gastehuis is goed ingerig en is in m pragtige straat in Philippolis geleë.

The Dusty Vine Nagmaal Huis se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering Jurg.

The Dusty Vine Nagmaal Huis
Vanaf R2 600
R2 600 R2 080
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 600
R2 600 R2 080
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tobie Muller-straat 16, Philippolis, 9970, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4fab76b804346c4cb04217b450b2dfdd0c25f4a40375a04231a8e36bc4e0793fb555b525385cac396b172a924b23d4ed1036?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 600 nouVanaf R2 080 per nag, vir 4 mense 27 5 1 5 16 Tobie Muller Street Philippolis 9970 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.261792214525 25.272256966934

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang