Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Dusty Vine Nagmaal Huis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Veronique B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Very pleasant. We had a very friendly contact. The house is functional, very well furnished and decorated. This is our favourite ex aequo in Philipolis. And the wood-burning stove is efficient and much appreciated in winter .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Die dorpie is mooi versorgd en lewendig, n interessante stop weg van die normale. Ons kon heerlik rus in die pragtige ruim drie slaapkamer huis op die hoek. Die huis was skoon, die diens baie vriendelik, die atmosfeer kreatief en inspirerend. Die huis is outentiek met antieke en moderne meubels en kuns wat baie smaakvol gekies is, en die huis is pragtig opgeknap met baie goeie smaak. Die beddens was gerieflik, met kraakvars linne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rustig, mooi, stilte, afskakel. Wonderful stay and lovely peaceful place. Only compliments!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wesley H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Perfect stop over town. The stay was at an amazing, quaint and cute property.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Ons gunsteling blyplek in Philipolis! Wat 'n juweel, geskik vir 2 of 4 persone (addisionele kamer vir 2 apart van hoof eenheid), super skoon, super oulik, lieflike kaggel en alles wat jy benodig vir oornag of selfs uitgerekte tye! The host is super hulpvaardig en altyd beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Hanneke
The Dusty Vine Nagmaal Huis
So bly julle het die verblyf geniet! Hoop ons kan julle weer verwelkom.

Albe N
1 nag
5.0
Des 2023

Awesome. Dit was ongelooflik aangenaam om by The Dusty Vine Nagmaal Huis te oornag. Die gasvrou was baie gasvry. Ek kan dit aanbeveel. Sal beslis daar oornag. Mense van die omgewing was ook baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Armando A
1 nag
5.0
Des 2023

Our stay was excellent. Our stay at The Dusty Vine Nagmaal Huis was truly enjoyable. Carin is a super host and most kind. I can highly recommend this place as a place that will satisfy the most discerning traveller. My one regret is that we did not plan to stay a few extra nights - but we will be back in the near future to do so.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Almarie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Eerste besoek. Sal definitief weer terugkom. Baie mooi dorp en The Dusty Vine Nagmaal Huis is 'n moet om te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Baie lekker gekuier in die baie mooi huisie! Alles was silwerskoon en baie mooi. Alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Small but luxurious! We loved our short stay at the Dusty Vine. Stephanie was extremely helpful in giving us directions and getting us set up for a comfortable stay. The house itself is small but absolutely gorgeous; we loved the attention to detail in the design and felt thoroughly spoilt. A great overnight stay for travellers, but spending a few nights here is also recommended as there is a lot to explore in the town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hanneke Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 39

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R2 600
R2 600 R2 080
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 600
R2 600 R2 080
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tobie Muller-straat 16, Philippolis, 9970, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4fab76b804346c4cb04217b450b2dfdd0c25f4a40375a04231a8e36bc4e0793fb555b525385cac396b172a924b23d4ed1036?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 600 nouVanaf R2 080 per nag, vir 4 mense 27 5 1 5 16 Tobie Muller Street Philippolis 9970 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.261792214525 25.272256966934

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang