Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Dusty Vine Nagmaal Huis

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tobie Muller-straat 16, Philippolis, 9970, Vrystaat
  • Vanaf R2 600 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

The Dusty Vine Nagmaal Huis is deel van die Dusty Vine-groep van selfsorghuise in die geskiedkundige dorp, Philippolis. Dié dorp is in die Bo-Karoo tussen Colesberg en Trompsburg, en is die ideale oornagbestemming waar gaste kan ontspan.

Die geskiedkundige Nagmaal Huis is 'n nasionale monument. Dié bekoorlike kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Een van die badkamers het 'n bad met 'n handstort, toilet en wasbak. Die ander badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof en oond, mikrogolfoond, yskas, broodrooster en alle nodige eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea spog met 'n kaggel en die kothuis bied toegang tot 'n privaat binnehof met stoepmeubels en braaigeriewe.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Samantha W
Saam met lewensmaat
5.0
Uiterste professionele en vriendelike ontvangs en diens. Fasiliteite perfek. Heerlike verblyf. Sal vir seker weer daar bespreek.
Des 2024
Karin R
5.0
Baie aangenaam. Baie aangenaam, skoon en rustig. Uitstekend ingerig.
Nov 2024
Elizabeth S
Gesin met klein kinders
5.0
Prentjie mooi en gerieflik! Dit was heerlik, die nagmaalhuis is prentjie mooi en alles was mooi skoon en die geriewe was baie handig! Ons sal beslis w...
Sien meer
Sep 2024
Veronique B
Saam met vriende
5.0
Very pleasant. We had a very friendly contact. The house is functional, very well furnished and decorated. This is our favourite ex aeq...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Christiaan S
Saam met vriende
5.0
Die dorpie is mooi versorgd en lewendig, n interessante stop weg van die normale. Ons kon heerlik rus in die pragtige ruim drie slaapkamer huis op die...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hanneke Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 42

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Tobie Muller-straat 16, Philippolis, 9970, Vrystaat
  • Gaste dink The Dusty Vine Nagmaal Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tobie Muller-straat 16, Philippolis, 9970, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4fab76b804346c4cb04217b450b2dfdd0c25f4a40375a04231a8e36bc4e0793fb555b525385cac396b172a924b23d4ed1036?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 4 mense 30 5 1 5 16 Tobie Muller Street Philippolis 9970 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.261792214525 25.272256966934

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang