Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Dutch Corner House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Sal vir seker weer daar gaan bly. Baie netjies en mooi plek, het ook baie veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanne-mari H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Rustig, gemaklik, netjies en so lekker naby aan alles! Ons het so lekker gebly, sal vir seker weer bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize H
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Huislik, veilig en 'n plekkie waar jy kan ontspan. Die Kothuis (apartment) was baie aangenaam - alles wat nodig is vir verblyf was beskikbaar. Die buitearea was so privaat, maar kon nog na buite die eiendom kyk - dit was ongelukkig baie winderige weer, maar die buitearea kon nog heerlik benut word. Die gasheer en gasvrou was so gaaf - die feit dat ek 2 ure vroeër kon inboek, was 'n groot plus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joh V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Was baie lekker. Ons het baie lekker daar gebly, baie stil. Dis wat ons soek op 'n wegbreek paar dae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Sal vir seker weer gaan. Baie netjies, waarde vir geld en vriendelike diens. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marc D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Amazing. Amazing, friendly warm welcome and great service from the owner. Best view and sunset every night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Die kinders was veilig, geen geraas of karre wat gepla het nie. . Lekkerder as lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker da vakansie mooi plek. Baie, baie lekker gebly, plek is skoon en netjies en die gasheer en gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franco C
1 nag Saam met vriende
4.8
Okt 2024

Rustige, skoon en netjies. Vriendelike eienaar. Vriendelike diens. Eienaar is baie hulpvaardig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan M
1 nag
4.8
Okt 2024

Waarde vir geld - vriendelike ontvangs en baie lekker gebly! Die groep het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mark Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf R600
R 600 R 540
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
R 600 R 540
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Limoneum-keeromstraat 4, Myburghpark, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56a74eca37809054db7d99e1ffbb7ebe52d8656409cd86c67a298e62756dc6fe59f8109aab61cff5bfd8ed807ee165e3ffdb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R540 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Limoneum Close 4 Myburghpark 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -33.0941493 18.0457773

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang