Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Dutchy Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Percystraat 113, Chrissiesmeer, 2322, Mpumalanga
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

The Dutchy Guest House is 'n bekoorlike plaasstylhuis op die eienaar se eiendom in die oulike dorpie Chrissiesmeer. Die huis spog met 'n panoramiese uitsig oor die meer en die velde vanaf 'n privaat stoep.

Dié sandsteenhuis is geskik vir 7 gaste en het 4 slaapkamers, 2 badkamers, 2 sitareas en 'n kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Daar is 'n enkelbed in die vierde slaapkamer. Die kamers gebruik die 2 badkamers wat onderskeidelik 'n bad en 'n stort het.

Die kombuis het 2 yskas-vrieskaste, 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel. Een van die sitareas het 'n kaggel en 'n TV en die tweede sitarea is ideaal vir gaste wat hou van lees en bordspeletjies speel. Die huis lei na 'n privaat step waar gaste skemerkelkies kan geniet of 'n heerlike ontbyt met die meer in die agtergrond kan nuttig.

Die eiendom spog met 'n voetpadjie wat na die meer lei en hier kan gaste 'n heerlike middagpiekniek geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 7 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.9
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Percystraat 113, Chrissiesmeer, 2322, Mpumalanga
  • Gaste dink The Dutchy Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Chrissiesmeer Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Percystraat 113, Chrissiesmeer, 2322, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA659e6ec81382e538008dfb6ce65060348be2a08eec6852c9bf129a5f6e282d0c9a2123cd023e1e0f67babffe507aedc91e86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 7) 8 5 1 5 113 Percy Street Chrissiesmeer 2322 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.282838455723 30.2098097705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang