Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Echo Caves & Accommodation

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.0
Monica V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Awesome. It was awesome. Friendly and helpful. a nice experience. Food was really good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Makondelela Eliezer R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Bored by unavailability of WiFi and TV. It was ok. Enjoyed every moment. Worried by the fact that there is no TV and WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mei 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ann V
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Apr 2023

Wonderlik. Plekkie was netjies, skoon en gerieflik. Eers grotte besoek voor ons ingeboek het. Mense was baie vriendelik.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Loraine B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Slaap versteur deur generator 3 uur in die oggend. Yskas werk nie, die geraas van die generator onuitstaanbaar. Veder is als skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
Echo Caves & Accommodation
Goeie dag Loraine, baie dankie dat u ons akkommodasie gekies het. Ons waardeer die terugvoer en sal aandag gee aan die yskas en kragopwekker wat onnodig saans aan is. Heerlike dag.

Michaela K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2022

Lovely accomodation in a beautiful setting. Lovely accomodation situated at the caves and also in driving distance to other attractions such as Pilgrim's Rest and Blyde River Canyon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2021

Eenvoudig, skoon maar geen kombuis. Ons het ons tydjie geniet, maar bietjie gesukkel met kosmaak. Sal volgende keer net meer voorbereid wees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Carol-ann M
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2019

Baie lekker en rustig. Dit was in 'n paar woorde awesome.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ian Johnson J
1 nag Besigheidsreis
4.0
Aug 2019

Is van waarde as oornagverblyf. Baie plein, maar skoon. Die prys is goeie waarde. Dit was baie stil (ek was die enigste ene daar) so die restaurant het 16:30 toegemak. Hulle het egter 'n maaltyd vir my gereël en dit in my kamer gelos aangesien ek eers om 18:00 gearriveer het.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jan B
1 nag
4.8
Jan 2018

Dit is die plek om rustig te wees en weg van die stad se gejaag. Ek het nie verwag om te kry wat ek gekry het vir 'n baie lae prys nie. Die personeel is baie vriendelik en die kamers is baie skoon en netjies. Dit is sommer by die grotte en op die Panorama-roete. Ek sal definitief weer gebruik maak van die Motel. Ek kan net die gastehuis bedank. Baie dankie en sien julle gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
Echo Caves & Accommodation
Baie dankie vir u siening, ons sal dit beslis ter harte neem. Mooi bly

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op die R36 vanaf Lydenburg na Tzaneen, 24 km buite Ohrigstad, 1122, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4pEDUy47vdPoEPZrOGiMb1UsYjVBNXDYlFSPbNHjxGxX49fozn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 The R36 from Lydenburg to Tzaneen 24 km out of Ohrigstad 1122 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.562334869065 30.603172304768

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang