Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Eco Hut

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Uitstekende akkommodasie en baie goed toegerus. Ons het die hot tub geniet. Die chalet is baie goed toegerus. Die beddens en linne is van goeie gehalte. Die hot tub is 'n wenner. Baie interessante dekor. Ons kan die eenheid regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hestie C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Fantasmagories. Die Eco Hut is absoluut stunning. Soveel aandag aan fyn detail. N moet vir almal om te sien. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danelle S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Net te kort! Ons het heerlik gebly, sou beslis nog langer by die Eco Hut wou kuier. Dis 'n baie oulike blyplek, goed uitgelê met alles wat mens nodig het en nog meer. Die 'salt cave' en hot tub is 'n bonus. Sal beslis weer wil teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonia C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

As the name suggests, it's very eco friendly. Amazing place! Highly recommended. Gem of a place in the heart of Hoedspruit! The place is well organised and everything is made available. The hosts are always contactable and helpful in case of any issues. They also provided us with the exact directions to this stay. As we come from India, this eco hut made us feel nostalgic as it reminded us of our childhood days living in mud houses. There is a hot tub which helps you relax after a long drive. Beds are comfortable! Very close to Blyde River Canyon boat cruise and quad bike trails as compared to other locations. In short, we enjoyed every bit of this place. We highly recommend this stay. We will definitely come back here!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Liezel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R527, Plaas Glencoe Erfdeel 48, Hoedspruit Maruleng, 1379, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf38eb627be3d438c64f184aa0f61ce2de395ced3d8dce8317d33f66032707c5616bf67bcb776650dc5b423ac653ab18c138d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 R527 Farm Glencoe Portion 48 1379 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.338049277047 30.883465442048

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang